Kerneels Breytenbach on Muck Rack

Kerneels Breytenbach

Burgerstraat 14, Wellington, South Africa
Vice-President, Afrikaans PEN Centre, Afrikaans PEN Centre

Kultuursentrum vir opleiding in & omgang met beeldende kunste, musiek, drama & skryfkuns, waar almal kan deel in gesprekke, idees, opleiding & werkswinkels.

Search Tweets

Twitter Feed

@BreytenbachSent — 422 followers, 792 tweets

Die Gautengse musikante Jude HarpStar en Willemien& maak op Sondag 4 Maart om 18:00 ‘n Wellingtonse draai in die Bôrdienghuis met Fotostaatmasjien Oorgeklank. Kom kyk en luister wat doen hulle met Bibi Slippers se gedigte. R130 pp by 021 873 2786. @judeharpstar @philo.mien https://t.co/d2dCmEvUxs
Amanda Botha open Saterdag, 10 Februarie, om 11:00 Wilna van der Walt se uitstalling, Stories van ‘n lewe, in die Breytenbach Galery in Burgerstraat 14, Wellington #breytenbachgalery https://t.co/jCTuJpWVFd
Besoek die Breytenbach Sentrum se webblad by  http://www.breytenbachsentrum.co.za  en teken in op die maandelikse nuusbrief https://t.co/ybr2eYZL9i
Elvis Blue is Vrydag 26 Januarie om 20:00 in Die Bôrdienghuis in Wellington. Kaartjies R130 pp. Bespreek by 021 873 2786 of teater@breytenbachsentrum.co.za https://t.co/clM974PVOY
RT @wellwineroute: Well known South African singer Elvis Blue will be performing at the Bordienghuis @BreytenbachSent 26 January 2018…  https://twitter.com/i/web/status/948474800908984321 
Show More