kykNET
VerifiedTelevision
kykNET is a South African television channel, which broadcasts in Afrikaans. Owned by pay-TV operator M-Net, it was launched on the DStv satellite service in October 1999. On 16 July 2014 DStv announced that kykNet would be broadcast in high-definition from 12 August 2014. Source
Actions
Media Outlet details
| Scope | National |
|---|---|
| Language | Afrikaans |
| Country | South Africa |
|
Similarweb UVM |
Request pricing |
|
Comscore UVM |
Request pricing |
| Broadcast Affiliation | N/A |
Recent Articles
Search ArticlesVoorskou: 9 – 12 Mei 2022 – Arendsvlei
Ronel vind weer haar kreatiwiteit en Arendsvlei verwelkom 'n nuwe leerder!
Dinge van ’n kind: Leer die karakters ken
Op 10 Mei begin Dinge van 'n kind, die dramareeks wat op Marita van der Vyver se ikoniese en opspraakwekkende boek gegrond is. Hier is die hoofkarakters wat beloof om vir tien weke in kykers se harte te klim.
kykNET - ‘Shut up, Shakira!’ - Poena
Vir 'n fyngevoelige Shakira is Coco se temperament net te veel om te hanteer, en Poena leer op die duur manier dat skoonheid nie goedkoop is nie.
As jy 'n wysneus is, is Kyk wie praat op soek na jou!
As jy tussen die ouderdom van 6 en 9 jaar oud is en wil deel wees van die 'Kyk wie praat'- klas gebruik die skakel hier onder vir 'n paar wenke oor hoe om in te skryf én hoe om jou video te laat uitstaan.
Dinge van ’n kind: Hier is die rolverdeling
Lees meer.
Dinge van ’n kind: Hier is die rolverdeling
Lees meer.
kykNET - Stig ’n besigheid en skep welvaart - Welvaartskeppers
Moet jy jou eie besigheid stig om welvaart te waarborg? Geo en PJ gee raad. PJ
kykNET - Op My Eish!
'n Vars en opwindende realiteitsprogram waar ons jou moontlik aan 'n aantreklike, suksesvolle én bekende man kan voorstel. Die man is Francois Jacobs. Francois is reg om liefde te vind met die regte pasmaat!
’n Paar truuks in hulle moue – Elsa en Magriet op Skou
Moenie twee ou tannies onderskat nie. Veral as dit by Andre Velts se donker komedie Elsa en Magriet op Skou kom - te sien op kykNET, 16 April om 20:00.