Republikein
Verified
Online/Digital
Republikein, Namibië se Afrikaanse dagblad, vertel sedert 1977 die stories van ons land en sy diverse gemeenskappe. Volg ons daagliks op ‘n verskeidenheid platforms vir ‘n keur van plaaslike nuus in woord, beeld en video. Ons Engelse invoegsel Market Watch berig daagliks oor die Namibiese ekonomie, sake en finansies. Source
Actions
Media Outlet details
| Scope | National |
|---|---|
| Language | Afrikaans, English |
| Country | Namibia |
|
Similarweb UVM |
Request pricing |
|
Comscore UVM |
Request pricing |
Recent Articles
Search ArticlesFirstRand and NMI unite to tackle maths gap
Empowering Solving for Tomorrow: How partnerships are strengthening mathematics Eeucation and bulding Namibia’s future 11 Minute Gelede - - 2026-07-18 00:05:00 Namibia has a mathematics problem. Too many learners leave Grade 11 without the marks needed for tertiary study, held back further by schools short on teaching materials and specialised training. No single organisation can fix that alone.
Die see het nie dié keer vir Moana geroep nie
Tuisblad Kollig Die see het nie dié keer vir Moana geroep nie 8 Minute Gelede - - 2026-07-17 00:05:00 Ek het gemengde gevoelens oor die nuwe Moana; aan die een kant het ek die storie geniet, maar aan die ander kant dink ek nie ons het dit nodig gehad nie.Die oorspronklike Moana is ... If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.
Beperkte hulpbronne stel wild en mense in gevaar
Voertuie, opvangs is struikelblokke Die pogings van gemeenskapswildbewaarders om beide Namibië se wild en die mense wat in die gebied woon te beskerm, word deur beperkte toerusting en vervoer belemmer. 8 Minute Gelede - - 2026-07-17 00:05:00 Desmarius Hansen – Toe die gemeenskapswildbewaarder Andrew Kharuxab (34) drie maande gelede ’n oproep ontvang het oor leeus wat vee in die afgeleë Otjondumbu-gebied van die Ku ...
A teacher’s lifelong mission to unlock every learner’s potential
Inspired to inspire From childhood dreams of becoming a teacher to shaping young minds in the classroom, Anna Hihepa has dedicated her career to education and lifelong learning. 1 Uur Gelede - - 2026-07-17 00:05:00 Anna Hihepa has dedicated 13 years of her life to teaching at Mandume Primary School in Katutura, Windhoek.From a young age, Hihepa dreamed of becoming a teacher. Even during child ...
Toyota's sales dominance continues
Outshining Toyota controls more than half of Namibia's vehicle market as Chinese brands continue rapid expansion 8 Minute Gelede - - 2026-07-17 00:05:00 Toyota strengthened its grip on Namibia's vehicle market in June, accounting for more than half of all new vehicle sales, while Chinese manufacturers continued to make rapid gains ...
Spotprent vir 17 Julie
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.
Bulstryde tussen klubs voorspel
Rugby Met net die topvier spanne wat vir die halfeindstryde kwalifiseer, raak elke ligapunt nou van deurslaggewende belang in die stryd om die NRU-premierligatitel. 8 Minute Gelede - - 2026-07-17 00:05:00 Vier premierligawedstryde van die Namibiese Rugby-unie (NRU) word môre in Grootfontein, Rehoboth, Swakopmund en Windhoek beslis.Die nege klubs wat om die nasionale premierligatite ...
Regering ontken aanspreeklikheid
Miljoene geëis vir Ingrid se dood Die staat beweer die vyfjarige graad R-leerling het nooit op die betrokke dag by die skool opgedaag nie. 8 Minute Gelede - - 2026-07-17 00:05:00 Die regering het bewerings in ’n siviele regsgeding van N$2,2 miljoen bevraagteken dat die vyfjarige Ingrid Maasdorp by die skool ontvoer is en dat onderwysowerhede nalatig was.& ...
NASA announces new sport categories
Sports awards The 2026 Namibia Annual Sports Awards will return to Windhoek with newly added categories, embracing inclusivity. 9 Minute Gelede - - 2026-07-17 00:05:00 The Namibia Sport Commission (NSC), in partnership with the sports ministry, officially launched the 2026 Namibia Annual Sports Awards (NASA) at the Namibian Broadcasting Corporati ...
Aus spog in haar mooiste blomrok
Tuisblad Plaaslik Aus spog in haar mooiste blomrok 8 Minute Gelede - - 2026-07-17 00:05:00 Aus en die omliggende omgewing is na die laatreëns wat die suide van die land in Junie geseën het, in tapyte van geel tot rooi tot helderpienk getooi, soos die veld haar mooiste ... If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00. Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief jou besonderhede hieronder in.