Solidariteit
Online/Digital
Actions
Media Outlet details
| Scope | National |
|---|---|
| Language | Afrikaans, English |
| Country | South Africa |
|
Similarweb UVM |
Request pricing |
|
Comscore UVM |
Request pricing |
Recent Articles
Search ArticlesAptekersnetwerk - Beroepsgemeenskap - Solidariteit
Wat is die Aptekersnetwerk? Die doelwit en passie van Solidariteit se Aptekersnetwerk is om die beroep te bevorder en te beskerm asook om die gemeenskap te herinner dat aptekers ʼn belangrike rol in die gesondheidsberoep vervul. Solidariteit se Aptekersnetwerk skep ʼn heenkome vir aptekers waar hulle mekaar kan ondersteun, saam kan leer en uitdagings saam kan aanpak.
Doktersnetwerk - Beroepsgemeenskap - Solidariteit
Wat is die Doktersnetwerk? Solidariteit se Doktersnetwerk is ’n beroepsgemeenskap wat saamstaan en saamwerk. Die gemeenskaplike waardes tussen lede in hierdie beroepsnetwerk gee aan elke netwerklid iets om in te glo, asook ʼn platform om terug te ploeg en kennis te deel deur netwerkgeleenthede, werkskepping of mentorskapprogramme.
Bou Instellings - Boufonds - Solidariteit
Hoekom bou Solidariteit instellings? Die geskiedenis wys dat ʼn toekoms altyd moontlik is. Net soos ons voorouers wêreldklas-instellings help bou het, bou ons by Solidariteit in vandag se onsekere tye steeds instellings. Ons doen dit vir ons nageslag, nie omdat daar ʼn keuse is nie, maar omdat daar geen alternatief meer is nie.
Hoe Bemagtig Solidariteit Jou met Inligting? – Solidariteit
Hoe bemagtig Solidariteit jou met inligting? Deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se deeglike en geloofwaardige navorsing bemagtig ons jou met goed nagevorste verslae, beroepspesifieke ontledings en gidse wat jou help om jou weg suksesvol te baan.
Hoe Beskerm Solidariteit Jou Gemeenskap?
Die Solidariteit Regsfonds is tot stand gebring omdat Solidariteit ten doel het om ons mense se regte te beskerm en om Solidariteit se hofsake teen die regering en ander instellings soos Sasol, PPC en ArcelorMittal te befonds. Hierdie fonds is dus daarop toegespits om die regering en staatsinstellings vas te vat. Die Regsfonds het dit reeds vir Solidariteit moontlik gemaak om in sake van regstellende aksie, rassisme, korrupsie en die wanbesteding van belastinggeld te seƫvier.
Kommunikasie- en Bemarkingsnetwerk
Wat is die Kommunikasie- en Bemarkingsnetwerk? Solidariteit se Kommunikasie- en Bemarkingsnetwerk is ʼn gemeenskap wat daarop toegespits is om professionele persone wat dienste in die finansiële bedryf aanbied met mekaar in kontak te bring, om jong mense ʼn kans op ʼn loopbaan in dié beroep te gee en om die waghond te wees wat brandpunte in die beroep met werkbare oplossings takel.
Join in 1 minute
Solidarity’s membership fee for individual members for 2023 is R178 p.m. and for collective members R175 p.m. The fee for Solidarity Young Workers young workers between 18 and 25) in 2023 is R89 p.m. At Solidarity every cent counts because Solidarity is using it to build a plan of hope for the future. Solidarity’s membership fee for individual and collective members will be increased by 7%. Call 0861 25 24 23 for more information.
Reserwebank: Struikelblokke in die strewe na onpartydigheid - Solidariteit Beroepsnetwerke
Deur Heléne Leonard Die Suid-Afrikaanse Reserwebank, ‘n kerninstansie in die ekonomiese landskap van die land, het die kritieke taak om monetêre beleid, inflasiekoers en geldbestuur te beheer. Die suksesvolle uitvoering van hierdie rol vereis onpartydigheid en onafhanklikheid om te verseker dat die besluite wat geneem word, in die beste belang van die land se ekonomie is.
Die Solidariteit Finansiesnetwerk hou 'n puik netwerkgeleentheid - Solidariteit Beroepsnetwerke
Deur Heléne Leonard Die sukses van enige organisasie lê nie net in sy struktuur en doelwitte nie, maar ook in die vermoë om professionele netwerke en verhoudings te bou. Dít was iets wat helder tydens die Solidariteit Finansiesnetwerk se vasvra-aand uitgestaan het. Dié geleentheid, wat spesifiek vir jong werkendes en meesters in die finansiële bedryf bedoel is, het 'n platform geskep waar hulle mekaar kon ontmoet, hulle kennis kon deel en ander mense in die bedryf kon ontmoet.