The upcoming Sport SA Paarl 10km road race, set to take place on 25 April, is shaping up to be more than just another fixture on the calendar — it is a purposeful initiative aimed at elevating road running in the region while bringing the Paarl community together through sport. Paarl Post spoke to Shukri Moerat, organiser of the race, about the vision and objectives behind the event.
Is this you? As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.
Claim your profile
Articles by Charl Williams
Daisies verpletter Boland om hul kroon te behou
PRETORIA – In ’n vertoning van pure mag en presisie het die Isuzu Bulls Daisies Saterdag (4 April) op Loftus Versfeld hul naam weer in goue letters geskryf toe hulle die Sanlam Boland Dames met 36–15 oorrompel het om die Pick n Pay Women’s Super League 1-titel te beklink. Van die eerste skrum af was dit duidelik: die Daisies het nie gekom om te kompeteer nie – hulle het gekom om te oorheers.
Dobson benches JD and Sacha to pack second half punch
TOULON, France – Stormers coach John Dobson has explained his team selection for the Cape-based franchise’s Champions Cup round of 16 clash with Toulon on Saturday 4 April. The Stormers face a tough fixture in France, with Dobson opting to start Jurie Matthee at flyhalf, as Springbok Sacha Feinberg-Mngomezulu adds firepower to the bench. He is joined there by recent regular starter JD Schickerling, with Connor Evans starting in the No. 5 jersey.
Boland Dames seëvier in titaniese stryd teen WP
WELLINGTON – In ’n wedstryd propvol spanning en fisieke aanslae het die Sanlam Boland Dames Saterdag (21 Maart) op Boland Stadion hul aanspraak op oorlewing in die Pick n Pay Vroue-superliga-1 lewendig gehou met ’n taai 21–15 oorwinning oor ’n gedugte WP-span. Die tuisspan het eerste bloed getrek toe Felecia Jacobs oor die doellyn gebars het, met Zintle Nonkasana wat die ekstra twee punte bygevoeg het.
Kavaliers verpletter Valke voor tuisskare op Boland-stadion
WELLINGTON – Dit was ’n rugbyvertoning van pure oorheersing toe die Sanlam Boland Kavaliers Saterdagmiddag die Valke in ‘n SA Beker-wedstryd met ’n verwoestende 73–24 op Boland Stadion uit die pad gevee het. Van die eerste fluitjie af het Boland hul intensies duidelik gemaak. Skaars twee minute was gespeel toe Erik Lambrecht oor in die hoek duik om die telling aan die rol te sit.
Stormers sukkel, maar trek in doodsnikke van wedstryd die wa deur die drif
Die Stormers het Saterdag (17 Januarie) hul plek in die Kampioenebeker se ronde van 16 bespreek met ’n 39–26-oorwinning oor die Leicester Tigers in ’n nat en glibberige DHL-stadion in Kaapstad. Hoewel die eindtelling gerusstellend lyk, sal die Kaapse span weet daar is heelwat werk wat voor hulle lê ná ’n ongestruktureerde vertoning waarin talle geleenthede onbenut gelaat is.
Jong Bolandse vleuel kan dit nog ver bring in SA
PAARL – Xavier Mitchell, die 24-jarige vleuel van die Boland Kavaliers, is besig om naam te maak in die Curriebeker-reeks – maar sy pad hierheen was alles behalwe maklik. Mitchell se rugbydroom het egter van boupersele tot drywer nooit uit sy hart verdwyn nie. Mitchell, ‘n oudleerder aan die Laerskool William Lloyd en die Hoërskool Klein Nederburg in die Paarl, het ná skool aanvanklik saam met sy oupa aan geboue gewerk. Daarna het hy as drywer by Talisman en Nissan gewerk.
Roses Witsentraal-koning
Roses United het Saterdag op Pelikaanpark ‘n geskiedkundige mylpaal bereik toe hy sy laaste ligawedstryd in die Boland-Grootuitdaagreeks met 59-27 teen Hamlet gewen het. Hierdie oorwinning was sy 22ste sege in net soveel wedstryde – ‘n perfekte seisoen – en het Roses United as kampi- oen van die Witsentraal-streek gekroon. Met dié prestasie vestig Roses United hom as een van die voorste streeksrugby- klubs in die Boland.
Kavaliers val te kort in rillerstryd teen Sharks; eindstryd-hoop bly lewendig
Ondanks ’n moedige terugvegpoging het die Sanlam Boland Kavaliers Saterdag met 33-31 teen die Hollywoodbets Sharks XV in Pietermaritzburg verloor, maar hulle behou steeds hul tweede plek op die Carling Curriebeker-puntelys en bly in die wedloop vir ’n halfeindrondteplek. Die Kavaliers het eers in die 77ste minuut die voortou geneem toe losskakel James Tedder ’n strafskop oorgeklits het om sy span 31-30 voor te plaas.
Kavaliers skok Pumas met dramatiese terugvegpoging
NELSPRUIT – ’n Sterk tweede helfte het Vrydagaand (22 Augustus) aan die Sanlam Boland Kavaliers ’n indrukwekkende 29–26 oorwinning oor die Pumas besorg in die Mbombela-stadion. Met dié oorwinning het Boland tot 21 ligapunte gestyg en is hulle die eerste span wat hul plek in die uitspeelronde van die Curriebeker Premiersafdeling bespreek – met nog twee ligawedstryde oor.
Hillcrest oorrompel Newton in plaaslike derby
Alle paaie het die afgelope Saterdag (21 Junie) na Pelikaanpark gelei waar die twee plaaslike rugbyreuse, Hillcrest United en Newton RVK, mekaar in ‘n opwindende derby aangevat het. Ná 80 minute se hoogs vermaaklike spel het Hillcrest met ‘n indrukwekkende 48-35- oorwinning geseëvier, wat hom vyf belangrike ligapunte besorg het. ‘n Speler wat gewis almal se oog gevang het, was Hillcrest se senter, Conan le Fleur.
Roses bly koelkop vir sege
Roses het verlede Saterdag (24 Mei) ‘n spanningsvolle wedstryd teen Newton op die Boland-stadion met 36-34 gewen. Die tuisspan moes van agter af hard terugbaklei nadat hy teen rustyd met 19-24 agter was. Roses se voltooiing van die eerste ronde van die Grootuitdaag-kampioenskap met volpunte is ‘n merkwaardige prestasie wat sy ambisie bevestig. Jayden van Wyk het vroeg in die wedstryd vir Newtons ‘n drie gaan druk. Dit is deur Wilfred Bowers verdoel, wat Newton met 7-0 laat voorloop het.
Show More
loading
Actions
Is this you?
As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.Get in touch with Charl
Contact Charl, search articles and posts on X, monitor coverage, and track replies from one place.
Learn more about Muck Rack