Is this you? As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.
Claim your profile
Articles by Murphy Roberts
Midnight cut-off for alcohol sales needed in South Africa, says health campaign
The DG Murray Trust has called for South Africa to introduce stricter alcohol trading restrictions similar to measures imposed during the Covid-19 lockdown, requiring bars, taverns and restaurants to stop selling alcohol at midnight. The organisation said limiting late-night alcohol sales could reduce binge drinking, violent crime and road accidents, while easing pressure on the public healthcare system.
Cape Town launches South Africa’s first metro-built hybrid power plant
Cape Town has launched South Africa’s first metro-built hybrid power plant, with the City projecting that the R220 million Helderhoop Solar and Storage Power Plant in Atlantis will save residents at least R400 million over the next 20 years compared with electricity purchased from Eskom. Cape Town Mayor Geordin Hill-Lewis officially launched the facility on Thursday, alongside Mayoral Committee Member for Energy Alderman Xanthea Limberg.
Atlantis police probe 2 murders
The Atlantis police are investigating a murder following a shooting at Nqanqarhu street, Witsand, Atlantis on Sunday 16 August. At approximately 12:25, police responded to a shooting in Witsand, Atlantis, where they found an unknown male person with a fatal gunshot wound. Detective Sergeant Roderick Maasdorp is investigating the circumstances surrounding this murder, no arrests have been made at this stage.
Matriekleerders skitter by afskeide
To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.
Young equestrian from West Coast making his mark
Young equestrian Ivan Meyer, a Darling resident, is proving that dedication, determination and versatility can pave the way to success across multiple equestrian disciplines. Already an accomplished competitor in the South African Western Mounted Games (SAWMGA), Ivan is a proud member of the SAWMGA SAEF Team and was honoured as the SAWMGA Western Cape Child Sportsman of the Year.
Eli ‘n kommissaris by Atlantis-polisie
Terwyl die meeste hoërskoolleerders hul dae tussen boeke, toetse en sport verdeel, speel Eli Josias. ‘n leerder aan die Atlantis Senior Sekondêre Skool, ook ‘n ander rol – dié van junior kommissaris by die Atlantis-polisie. Eli, ‘n trotse inwoner van Atlantis, is onlangs as deel van die polisie se Junior Kommissaris-program aangestel.
Vroue in oproer oor salonne
ST HELENABAAI – Ses vroue van Laingville is Vrydag 10 Julie in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld. Volgens die polisie het die vroue verskeie haarsalonne in Laingville besoek en eienaars, van wie die meerderheid buitelanders is, probeer dwing om hul sake te sluit. Volgens die polisie is daar reeds by vorige geleenthede met die groep vroue gepraat, maar hulle het steeds met hul planne voortgegaan. Hulle het met eienaars gaan praat en ook hul wettige dokumente geëis. Volgens kapt.
Skietdood op Saldanha bly ‘n raaisel
SALDANHA – Die polisie krap steeds kop nadat Ayrton Vraagom (28) Saterdagmiddag 11 Julie in die gesig geskiet is en later aan sy wonde beswyk het. Nog ‘n man is ook in die voorval gewond. Daar word beweer dat die twee vriende na ‘n rugbywedstryd onderweg was toe die voorval plaasgevind het. Ingeligte bronne vertel dat die twee vriende glo in Harvest Sunstraat gestap het toe ‘n man wat hulle ken, die een na bewering, begin koggel het.
Murphy Roberts
To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.
Meisie (15) doodgeskiet in bendegeweld in Atlantis
ATLANTIS – “Sy het net gister vyftien geword en nou is sy dood as gevolg van júlle gemors,” het familie en vriende van die vermoorde Nikita Bailey van Sherwoodpark gesê. Nikita is dood nadat sy Saterdag 6 Junie laatmiddag in die kruisvuur van vermoedelik bendelede beland het. Nog ‘n man is tydens die voorval in die voet gewond. Die 15-jarige tiener, wat op pad huis toe was nadat sy ‘n kerkjeugfunksie bygewoon het, was ‘n leerder aan die Hoërskool Robinvale.
News Archives
To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.
Aansoek om borgtog gaan voort van Atlantis-ma wat versuim om mishandeling aan te meld
ATLANTIS – Die 29-jarige vrou wat daarvan aangekla word dat sy nie die seksuele mishandeling van haar tienerdogter aangemeld het nie, het gister (Dinsdag 19 Mei) in ’n stampvol hofsaal verskyn waar raadslede, politieke partye en gemeenskapsorganisasies hul teenwoordigheid laat geld het. Die elfjarige tienermeisie het twee weke gelede geboorte geskenk aan ‘n babaseun. Raadslede Allister Lightburn (DA) en Anastatia Davids (NCC) het ook die hof versoek om borgtog aan die 29-jarige ma te weier.
Ma van elfjarige tienerma in hof oor versuim om misbruik aan te meld
ATLANTIS – ’n Elfjarige kind wat verlede week geboorte geskenk het, het die dorp se mense in rep en roer gelaat, terwyl haar familie en ma geweier het om oor die voorval kommentaar te lewer. Die ma se kêrel, wat die tienermeisie se stiefpa is, het kort ná die geboorte rugbaar geraak het, in die Atlantis-landdroshof verskyn. Hy is egter vrygelaat omdat die saak nie op die hofrol geplaas kon word nie.
Vermeende Atlantis-bylmoordenaar se borgtog geweier
ATLANTIS – Moegamat “Ikie” Tabisher (35), wat vroeër vanjaar vermoedelik sy skoonma, Janet Jordan, met ’n byl aangeval en doodgeslaan het, is gister (Vrydag 15 Mei) borgtog in die Atlantis-landdroshof geweier. Tabisher het in die hof in ’n rolstoel met ’n gips om sy been verskyn, nadat hy op 26 Januarie, die dag van die voorval, deur gemeenskapslede aangerand is.
Kaapse vroue ontvoer, een vermoor, een moet naak vlug
Die polisie ondersoek tans aanklagte van moord, poging tot moord en motorkaping nadat een van die twee vroue wat vermoedelik in Kraaifontein in hul voertuig gekaap is, se lyk op Maandag 11 Mei in ‘n uitgebrande voertuig in Atlantis gekry is. Die ander vrou het ontvlug en was genoop om naak te gaan hulp soek. Sy kry tans mediese behandeling in die Wesfleur-hospitaal. Die toneel waar die polisie een van die gekaapte vroue se liggaam gevind het.
New mobile vet clinic boosts animal care in under-resourced communities
CAPE TOWN – Animal Rescue Outreach (ARO) will celebrate a major milestone with the launch of its third mobile veterinary clinic on Thursday 8 May, marking a significant step forward in expanding access to animal care in under-resourced communities. Founded by Lindsey Concer, ARO has seen a growing demand for its services in recent years, with more pet owners relying on affordable and accessible veterinary support.
Friendly space for GBV victims
To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs op this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.
Enabling talent of Atlantis
Murphy Roberts “We build. We grow. We Move, to show the volgende generation that anything is possible.” This is the motto of Nikita Hare, director of the Movemakers Performing Arts Company from Atlantis. Movemakers had a song-and-dance fusion op Saturday 12 July. “It is typically designed to make an event memorable by blending the emotional power of music with the energy and visual appeal of dance,” Hare said.
Sport Archives
To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.
Veelsydige sportvrou met talle medaljes mik na rugby
Ek moet nog besluit in watter sport ek regtig wil uitstaan,” vertel die 22-jarige Amirah Orrie, wat reeds 16 medaljes in verskillende sporte verower het. Volgens haar is sy tans gemaklik met hoogspring en verspring. Dié vierdejaarstudent aan West Coast College sê die gogga het drie jaar gelede gebyt, maar sy beoefen tans net sport by die kollege. “Ek het die kollege al in dans verteenwoordig en verskeie medaljes gewen, maar my grootste begeerte is om voltyds rugby te speel,” verduidelik sy.
Help solve three murder mysteries
Detective Jacques Louw attached to Atlantis Saps detective branch ask the community to share a tip off on 0860010111 or 021 571 8500 on a murder that happened on 2 October 2023 at 07:20 at the Covid informal settlement, Witsand, where the victim, Sonwabile Mkaleli was stabbed to death. The motive for the stabbing is unknown and under investigation.
Man wat vrou glo met bottel suur gooi ‘bang vir die tronk’
ATLANTIS – Alvin “Lippe” Smith (38), die sogenaamde “suurmonster”, het Woensdag 1 April in die Atlantis-landdroshof verskyn om aansoek te doen om borgtog. Smith word daarvan berskuldig dat hy op Sondag 15 Maart ‘n bottel suur oor Shaneka Johnson (25) se kop uitgegooi het. Lippe het aan die hof gesê hy is “bang vir die tronk” en hy verdien borgtog omdat hy ’n saggeaarde en vredeliewende persoon is.
Jong vrou veg vir herstel ná wrede suur aanval
ATLANTIS – “Dit gaan ’n lang pad na herstel wees, maar ek bly positief,” het die 25-jarige Shaneka Johnson vanuit haar hospitaalbed in die Tygerberg-hospitaal se brandeenheid vertel. Haar lewe is meer as twee weke gelede in ’n hel van pyn verander toe ’n bottel suur op Sondag 15 Maart oor haar kop uitgegooi is. “Die verdagte het my beskuldig dat ek sy selfoon gesteel het,” verduidelik sy in erge pyn.
Drie spanne nog onoorwonne
Vredenburg se Burg Boys is steeds die pasaangeërs nadat hulle Piketberg die afgelope Saterdag (21 Maart) in die Boland-Grootuitdaagbeker-Weskus-streekwedstryd met 104-3 afgeransel het. Vredenburg, Saldanha en St. Helenabaai is steeds onoorwonne, en Velddrif het teen Langebaan vasgeval. Young Hearts het ook hul eerste nederlaag teen Paternoster gely. Ruben Abels en sy troepe het 18-22 in Paternoster vasgeval.
Rugbyseisoen begin!
Met die aanvang van die nuwe seisoen in die Boland-Groot-uitdaagreeks was daar nie juis verrassings nie. Hopefield het Saterdag die Grafkelder in Pella besoek en het by tye gevaarlik gelyk, maar die Young Hearts-troepe van die uitgeslape Ruben Abels was rotsvas op verdediging en skitterend op die aanval. Young Hearts het die wedstryd met 38-15 gewen nadat hy rustyd 17-8 voor was. Hopefield het vinnig uit die blokke gespring en gou 0-3 voorgeloop.
Geen borg vir bestuurder wat na bewering kind voor ma doodry
“Ek is nie ’n springbokkie nie, en ek sal my hofsaak bywoon,” het Diego Stevens (33) Dinsdag 3 Maart in sy borgtogaansoek in die Atlantis-landdroshof gesê. Stevens, die bestuurder van die motor na bewering die lewe van die vyfjarige Mickayla Galant geëis het, het in sy borgtogaansoek getuig, maar wou nie aan die hof sy weergawe vertel van die gebeure op die noodlottige oggend nie. Diego Stevens (33) het tydens sy borgtogaansoek gesê hy is ‘n mense-mens, maar hy kon niemand in die oë kon kyk nie.
Kind dood in taxigeweld koeëlreën op Atlantis
ATLANTIS – Woensdagmiddag (25 Februarie) was nie soos enige ander dag in Atlantis nie. Dit het in hartseer en trauma vir baie geëindig toe skieters op ’n taxi-eienaar voor die Atlantis Sekondêre Skool losgebrand het. Een leerder is doodgeskiet en twee leerders is in die proses gewond. Die koeëls was na bewering bedoel vir Eugene Titus (42), algemeen bekend as “Spoed”.
'My vriend en buurman het haar vermoor' meen moordbeskuldigde
ATLANTIS – Janet Jordan (67) van Pearl Mansion is op Maandag 26 Januarie wreed deur na bewering haar skoonseun met ’n byl aangeval toe sy net die vrede tussen hom en sy vrou wou bewaar. Sy het ‘n week later in die Wesfleur-hospitaal aan haar beserings beswyk. Moegamat Tabisher (35) het Vrydag (13 Februarie) in die Atlantis-landdroshof verskyn op aanklagte van moord en ernstige aanranding. Moegamat Tabisher(35) Vrydag (13 Februarie) in die Atlantis-landdroshof.
KYK | “Luister om te verstaan, nie om terug te praat nie” - die houtlepel-effek wat TikTok laat gons
“Luister met begrip en luister om te verstaan, Juffroutjie, want ek stuur jou skool toe om te gaan leer en nie om ’n groot vrou te gaan wees nie! Verstaan ons mekaar?” Met dié woorde het Thessolika Matthews van Atlantis – beter bekend as Ousiwe Ousie op TikTok – die nuwe skooljaar behoorlik laat dreun. Haar eerste-skooldag-video oor wat sy self die “houtlepel-effek” noem, het reeds meer as twee miljoen kyke op sosiale media opgeraap en die tongklappers behoorlik aan die praat gesit.
Robinvale se matrieks skop stof in Saxonsea se oë
Die jongste matriekuitslae vir 2025 van Atlantis se vier sekondêre skole toon uitmuntende verbeterings, maar ook ’n skerp daling by een skool. Robinvale Hoërskool het met die jongste matriekeksamen stof in Saxonsea se oë geskop en sodoende die afgelope nege jaar se topskool van die troon gestoot. Vaughan Murray, skoolhoof van Robinvale Hoërskool, saam met die skool en dorp se topmatrikulant, Kyllah Dyers, wat vyf onderskeidings behaal het.
Droëmond vir Kersfees
Terwyl baie nog wag vir hul Kersfeesvleis en lekkernye, is die “hamper lady”, soos sy bekend staan, reeds besig om nuwe kliënte te werf vir haar Paasfees-, skryfbehoeftes- en ander hampers vir die jaar. Slagoffers van die hamper lady is woedend oor die droë Kersfees weens leë beloftes van haar, en baie het duisende rande verloor. Volgens Sarah Salie (60) het sy elke maand haar pensioengeld geneem en net meer as R2 000 per maand betaal vir haar verskillende hampers.
Droëmond vir kersfees
Terwyl baie nog wag vir hul Kersfeesvleis en lekkernye, is die “hamper lady”, soos sy bekend staan, reeds besig om nuwe kliënte te werf vir haar Paasfees-, skryfbehoeftes- en ander hampers vir die jaar. Slagoffers van die hamper lady is woedend oor die droë Kersfees weens leë beloftes van haar, en baie het duisende rande verloor. Volgens Sarah Salie (60) het sy elke maand haar pensioengeld geneem en net meer as R2 000 per maand betaal vir haar verskillende hampers.
Atlantis-inwoners staan saam vir Hartebeeskraal Thusong-sentrum
Inwoners van Atlantis is woedend omdat die Stad Kaapstad beplan om die Thusong-sentrum te verkoop. Dié plan het ook daartoe gelei dat die departement van binnelandse sake se huurooreenkoms nie hernu is nie, met die gevolg dat inwoners nou op mobiele dienste moet staat maak. Volgens Allison Adams, woordvoerder van die People’s Process, het inwoners reeds in Desember verlede jaar begin om die verkoop van die historiese gebou teen te staan.
Abuse of males a woefully unexplored social reality
Abuse against men, whether emotional, physical, sexual or psychological, remains a largely under-discussed issue. While public awareness of domestic and interpersonal violence has grown male victims often remain invisible due to stigma, cultural expectations and a lack of institutional support.
'Hou op skiet!' pleit kinders
“Hou op skiet; ons wil in vrede speel!” is die pleidooi van kinders in die bendegeteisterde Saxonsea-omgewing. Die Atlantis-gemeenskapspolisiëringsforum, Saxonsea Primêr en die geestelike misdaadvoorkomingsgroep het die optog verlede Dinsdag (2 Desember) gereël. Volgens Julie Lubbe Rossouw van die plaaslike polisiëringsforum is die optog gereël om inwoners bewus te maak van die gevare rondom hulle.
Oom T se gees leef voort in omgee
Die gees van Oom T leef voort. Volgens die familie van wyle Abdul Tajoodien is dit wat oom T wou hê hulle moet doen. Die familie het onlangs die winkel met Kersliggies versier en ongeveer 150 kinders tydens die geleentheid met lekkernye bederf. “Ons het nie net die kinders bederf nie, maar ook die volwassenes,” het die familie vertel.
Witsand-gemeenskap ruk op oor beweerde verkragting van kind
ATLANTIS – Gemoedere het Vyrdag hoog geloop toe ongeveer 200 inwoners van Witsand na die plaaslike skool opgeruk het om antwoorde te soek. Daar word beweer dat ‘n 7-jarige leerder vermoedelik vroeër die week op die skoolgrond verkrag is. Volgens ontstoke inwoners van Witsand naby Atlantis, het vermoedelik ‘n opvoeder die dogtertjie Woensdag 12 November tydens skoolure in die toilet verkrag en hulle meen die skool probeer dit nou stil hou. Volgens kol.
Uitstalling help gemeenskap só
Die Atlantis Community of Practice (COP) is ‘n multi-sektorale inisiatief wat diverse belanghebbendes verenig – wat ‘n verbintenis tot samewerking, kennisuitruiling, vaardigheids-ontwikkeling en die oplos van gemeenskapsuitdagings deel, sê Michelle Fortuin.
Man wat eks vermoor kry 25 jaar tronkstraf
“Ek sal hom nooit kan vergewe nie …” het die vermoorde Joshlin Marthinus (27) se emosionele ma, Sarah Marthinus, buite die Atlantis-landdroshof gesê. Charlton Koopman (28), Joshlin Marthinus se gewese kêrel en die pa van haar twee laerskooldogters, is verlede week (Dinsdag 4 November) op ‘n aanklag van moord gevonnis. Hy het ‘n pleitooreenkoms met die staat aangegaan. Koopman, ‘n tikverslaafde, het erken hy het Joshlin Marthinus op Sondag 15 September 2024 vermoor.
Gemeenskap groet sr. Pharo
Die bekende suster Olivia Pharo is onlangs by ‘n emoisenele begrafnisdiens gegroet. Dié “moeder van gesondheidsorg” in Atlantis is in baie kringe as meer as net ‘n verpleegster gesien – ook as ‘n opregte leier, geneser en ‘n moeder vir haar pasiënte. Die diens op Saterdag 20 September is deur verskeie familielede, raadslede, voormalige kollegas en honderde vriende en pasiënte bygewoon.
Vyf jaar vir man van Mamre wat met bomme dreig
To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.
Sewe in hof ná afspraakmoord
To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.
Atlantis-polisie kry vuurwapens met hulp van publiek
To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.
Atlantis police 'Dapper Stappers' fare very well
The Atlantis Dapper Stappers showcased their grit and determination, winning an array of medals across several categories at the SAPS-WP Endurance Walk held in Limpopo covering an impressive 75 km over two days, 24-25 July. In total, they brought three gold, two silver and two bronze medals home, an achievement that placed the team third overall in the competition.
Veertienjarige in Atlantis-landdroshof oor straatmoord, kleuter gewond
“Hy was tydens die voorval langs my in die huis … en my kind is nie ‘n bendelid nie,” het die ma van ‘n veertienjarige beskuldigde op Vrydag 5 September in die Atlantis-landdroshof getuig. Die minderjarige seun het aansoek gedoen om borgtog. Hy is in hegtenis geneem op aanklag van moord en poging tot moord nadat ‘n 25-jarige man Woensdagoggend (3 September) in ‘n straat in die Saxonsea-woonbuurt doodgeskiet en ‘n vierjarige kleuter ernstig in die aanval gewond is.
Veertienjarige in hegtenis vir straatmoord waarin Atlantis-kleuter gewond word
Hy is al by die skool geskors oor sy “skolliemaniere” en het al elders ook probleme veroorsaak, nie net by die skool nie – dit is wat ‘n ingeligte bron aan WeskusNuus verklap het oor die 14-jarige wat gister (3 September) aangekeer is. ‘n Vierjarige kleuter is ernstig gewond in ‘n skietaanval op ‘n 31-jarige man in ‘n straat in die Saxonsea-buurt in Atlantis. Die oorledene, Llewellyn Botha, ook van dié buurt, is verskeie keer geskiet. Hy is op die toneel dood.
Vierjarige raakgeskiet in Atlantis-bendegeweld
Omstanders by ‘n toneel waar ‘n vierjarige meisietjie op Woensdag 3 September ernstig in ‘n noodlottige bendeverwante aanval in Atlantis gewond is , was dit eens dat daar dringend ‘n plan gemaak sal moet word. Een man is in die aanval doodgeskiet. Verskeie skote het hom getref. Die voorval wat gebeur het terwyl baie inwoners van Hoopsingel in Saxonsea nog besig was om hul eerste koppie koffie vir die dag te nuttig. Volgens kapt.
Inwoners spring om polisie te help skoolinbrekers vang
Die blitsige optrede van inwoners van Robinvale het die polisie gehelp om vermeende inbrekers aan te keer. Die Robinvale Sekondêre Skool is in die skoolvakansie tussen 14 en 21 Julie deur inbrekers geteiken en die skelms het met byna R70 000 se goedere weggekom. Volgens kapt. Lisa Munro, ‘n woordvoerder vir die Atlantis-polisie, het die inbrekers met waardevolle toerusting weggekom nadat iemand vroeër daardie week ook by die skool ingebreek is.
Atlantis-mense wys omgeeharte
Plaaslike organisasies het weer eens bewys die gees van Nelson Mandela se legandariese nalatenskap sal vir altyd voortleef. Die Atlantis- spesiale ekonomiese sone (Asez), subraad 1 se “Family in focus” en die plaaslike polisie het verskeie inwoners op Mandeladag (Vrydag 18 Julie) bederf. Dié dag word jaarliks herdenk.
Vyf beskuldigdes in Pather-moordsaak laat vaar aansoek om borgtog
Die vyf verdagtes wat aangekla word van die moord op Malcolm Pather in Julie, het weer op Donderdag 7 Augustus in die Atlantis-landdroshof verskyn. Stacey Lee Hector, Wade van Reenen, Igshaan Abrahams, Courtney Nortje en Kyle Francis het besluit om hul aansoek om borg te laat vaar. Die vyf staan tereg op aanklagte van ontvoering en moord. Pather wie se verbrande liggaam is op Maandag 14 Julie op die ou Mamre/Darling-pad naby Melkbosstrand gekry.
Show More
loading
Actions
Is this you?
As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.Get in touch with Murphy
Contact Murphy, search articles and posts on X, monitor coverage, and track replies from one place.
Learn more about Muck Rack