Women Leadership Edith Phaswana|Published 3 minutes ago The work of Zanele Mbeki offers an important example of how feminist agency can shape national development beyond formal political office. Image: SAPA | Werner Beukes/File WE need a feminist consciousness around political leadership, including within the spaces that surround heads of state. In this regard, the work of Zanele Mbeki offers an important example of how feminist agency can shape national development beyond formal political office.
Is this you? As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.
Claim your profile
Articles by Werner Beukes
Kinders in Oudtshoorn aangerand: Klag na poging tot moord verander
Dink jy Johannesburg se waterkrisis gaan spoedig opgelos word? Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer. Ja, die president se planne in sy staatsrede gaan ’n verskil maak. Ja, want dis ’n verkiesingsjaar en Helen Zille maak die wêreld lekker warm vir die ANC. Nee, infrastruktuur is so verwaarloos dat herstelwerk jare gaan neem. Nee, die probleem is te kompleks om oornag opgelos te word. Resultate Ja, die president se planne in sy staatsrede gaan ’n verskil maak.
Kugobe uphondo ku-O'Sullivan ovume ukuvela ePhalamende
Paul O’Sullivan Image: Werner Beukes / Independent Media Archive LUGCINE lugobile uphondo kumphenyi wamacala ozimele, uMnuz Paul O'Sullivan, wavuma ukuzifikela mathupha ePhalamende lapho ezophekwa khona ngemibuzo yikomiti eliphenya izinsolo ezenziwa wuKhomishana wamaPhoyisa KwaZulu-Natal, uLieutenant General Nhlanhla Mkhwanazi. U-O'Sullivan ugcine evumile ukuzifikela mathupha namhlanje nakusasa ePhalamende emva komdonsiswano omude.
Paul O'Sullivan denies being a spy for MI6, other foreign agencies
Forensic fraud examiner Paul O'Sullivan is giving his oral testimony before Parliament's Ad Hoc Committee. Image: Werner Beukes / Independent Media Archive Forensic fraud examiner Paul O'Sullivan denied on Tuesday allegations of having performed any foreign agency activities in South Africa, saying he was loyal to the country.
Paul O’Sullivan Returns Under Heavy Security to Testify in Explosive Parliament Probe
Forensic investigator Paul O’Sullivan has returned to South Africa from London after saying he will testify in person before Parliament’s ad hoc committee. Image: Werner Beukes / Independent Media Archive Parliament’s ad hoc committee investigating alleged interference, corruption and misconduct within the South African Police Service (SAPS) is expected to hear testimony from forensic investigator Paul O’Sullivan on Tuesday under tight security arrangements.
Security tightened as Paul O’Sullivan prepares to testify at Ad-hoc committee
He has been described by critics as being linked to President Cyril Ramaphosa’s inner circle, an allegation that has fueled debate about his independence and motives. Published 30 minutes ago Forensic investigator Paul O’Sullivan has returned to South Africa from London after saying he will testify in person before Parliament’s ad hoc committee.
‘I’m back in SA and I have receipts’: Paul O’Sullivan to testify before Parliament
Forensic investigator Paul O’Sullivan has returned to South Africa from London after saying he will testify in person before Parliament’s ad hoc committee. Image: Werner Beukes / Independent Media Archive Forensic investigator Paul O’Sullivan has told IOL that he has landed in South Africa from London after returning earlier than planned to testify in person on Tuesday before Parliament’s ad hoc committee, rejecting claims that he was fleeing accountability.
WATCH | Ex-IPID chief McBride questioned on controversial investigations, O’Sullivan ties
Former Independent Police Investigative Directorate (Ipid) boss Robert McBride to testify at the Ad Hoc Committee on Tuesday and Wednesday. Image: Werner Beukes/SAPA/African News Agency (ANA) Archives Former Independent Police Investigative Directorate (IPID) head Robert McBride is expected to testify before Parliament’s Ad Hoc Committee on Tuesday morning.
Morero gains momentum as Zille faces criticism over DA record in poor conditions
MAYORSHIP BATTLE DA’s federal council chairperson Helen Zille said the ANC or DA could fix the problems in the City of Johannesburg if given majority votes. Image: Werner Beukes/SAPA The battle for Johannesburg’s mayorship intensifies, Dada Morero is emerging as a formidable challenger to the Democratic Alliance’s Helen Zille.
Only the ANC or the DA can run Joburg effectively says Helen Zille, but only if...
DA’s federal council chairperson Helen Zille said the ANC or DA could fix the problems in the City of Johannesburg if given majority votes. Image: Werner Beukes/SAPA DA federal Council chairperson, Helen Zille, said only the biggest parties, the ANC or DA have what it takes to effectively govern the City of Johannesburg - if they win the local government elections outright.
Trevor Manuel highlights debt crisis as a barrier to African development at G20 meetings Original
G20 Former Finance Minister Trevor Manuel, Chairperson of the Africa Expert Panel, said that debt in the continent is a major hindrance to growth and development. Manuel was addressing the media at the G20 Finance Track meetings. Image: Werner Beukes/Independent Newspapers Former finance minister Trevor Manuel has issued a stark warning regarding the pervasive debt challenges facing the African continent.
Moord op Duitse toeris: Sisulu sê die land is veilig
Intekenare kan na hierdie artikel luister Lindiwe Sisulu, minister van toerisme, sê Suid-Afrika is ’n veilige plek omdat slegs drie toeriste sedert die aanbreek van die demokrasie in die land hier dood is. Dit kom nadat Jörg Schnarr (67), ’n Duitse toeris, Maandag naby Witrivier in Mpumalanga voor sy vrou, Vera, en twee vriende, Reiner en Andrea Nüchter, doodgeskiet is. Die vier was op pad na ’n lodge naby die Numbi-hek van die Krugerwildtuin.
2 Comrades-deelnemers sterf, nog een in hospitaal
Intekenare kan na hierdie artikel luister Twee deelnemers aan die naweek se Comrades-ultramarathon tussen Pietermaritzburg en Durban is dood en ’n derde een is in die hospitaal nadat hulle langs die uitmergelende roete van sowat 90 km inmekaargesak het. Shawn Herbst, Netcare 911-woordvoerder, sê paramedici is ontbied nadat die drawwers inmekaargesak het. Phakamile Ntshiza (47), ’n lid van die Adventist-atletiekklub in Pretoria, het in Old Main-weg in Drummond, ongeveer halfpad, ineengestort.
Beoogde staking is ‘ekonomiese waansin’ – Roelof Botha | Netwerk24
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images Ekonomiese waansin. Dit is hoe dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer van die Optimum-beleggingsgroep, ’n enorme landwye wegblyveldtog Woensdag deur vakbonde beskryf. “Die beoogde staking deur sommige vakbonde, wat bekend is vir hul oproerigheid, kom op ekonomiese waansin neer,” sê Botha.
Weerdiens voorspel warmer weer in noorde maar winter nie verby
Intekenare kan na hierdie artikel luister Warmer temperature word vandeesweek vir die noordelike en sentrale dele van die land voorspel, hoewel ’n koue front in die rigting van die Kaap beweeg. Ishmael Moyo, weervoorspeller van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, sê hoewel die lente om die draai is, het die winter met ’n laaste paar hardnekkige stuiptrekkings nog nie bes gegee nie.
Fietsryer ernstig beseer toe 16-jarige in hom vasry
Intekenare kan na hierdie artikel luister ’n Fietsryer is met ernstige beserings in ’n hospitaal opgeneem nadat hy Vrydag deur ’n 16-jarige seun in Birchleigh-Noord in Kempton Park omgery is. Ona Ndala, woordvoerder van Gau-Med, ’n ambulansdiens, sê die fietsryer was omstreeks 15:00 van sy werk af onderweg na sy huis toe die seun op die hoek van Pongolarivier-rylaan en Strydomstraat beheer verloor het oor die Hyundai waarin hy was en in die fietsryer vasgery het.
Skieter brand op vroue, kinders in huis los
Intekenare kan na hierdie artikel luister ’n Moorddossier is aangelê nadat drie vroue Woensdagaand in Umlazi, suid van Durban, in ’n koeëlreën gesterf het en twee kinders gewond is toe ’n aanvaller op hulle losgebrand het. Lt.kol. Nqobile Gwala, polisiewoordvoerder, sê die voorval het omstreeks 20:30 in Umlazi se L-seksie in die informele nedersetting gebeur. “ ’n Onbekende man het by ’n huis van die vroue, wat almal susters was, ingestorm en begin skiet.
Appèlhof sê regulasies oor aanvullende medisyne is ongeldig
Foto ter illustrasie. Foto: Reuters Die appèlhof het in ’n uitspraak gesê die regulasies wat aanvullende medisyne reguleer, is ongeldig. Die uitspraak volg nadat die Vereniging vir Natuurlike Gesondheidsprodukte (ANHP) die hof oor die geldigheid daarvan genader het.
Oudwerker (27) van McDonald’s tronk toe ná hy in roomys spoeg
Intekenare kan na hierdie artikel luister Foto ter illustrasie. Foto: iStock ’n Voormalige werknemer van ’n McDonald’s-kitskosrestaurant is Maandag in die landdroshof in Pretoria-Noord 15 jaar tronkstraf vir afpersing en opsetlike saakbeskadiging opgelê. Clement Othusitse Seothaeng (27) het twee jaar vir die kitskosrestaurant in Montana gewerk, sê Lumka Mahanjana, ’n woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag.
Opheffing van ramptoestand kom te laat, sê kenners
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma Foto: Gallo Images ’n Besluit deur die kabinet om die proses te versnel om die nasionale ramptoestand in die land te beëindig, is Dinsdag verwelkom, hoewel dit ook wyd gekritiseer is dat dit te laat opgehef word. Dit volg op ’n aankondiging deur dr.
Zondo mik na ’n ‘werklik onafhanklike regbank’
0:00 Intekenare kan na hierdie artikel luister Nuutverkose hoofregter Raymond Zondo. Foto: Die Presidensie, Twitter Tot op hede het niemand nog vorendag gekom met bewyse dat die regbank in Suid-Afrika gekaap is nie. So het Raymond Zondo Donderdag gesê toe hy oor die bewerings uitgevra is op sy eerste nuuskonferensie as nuutverkose hoofregter van die land by sy kantoor in Midrand. Pres.
Interdik verkry om R50 m.-skenking aan Kuba te keer
0:00 Intekenare kan na hierdie artikel luister Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Dorothea OLDANI Die burgerregteorganisasie AfriForum het Dinsdag 'n dringende interdik bekom om die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) te verhoed om R50 miljoen aan Kuba te skenk om hongersnood daar te bekamp.
Verswakte vrou glo aangerand in Jhb-sorgsentrum
’n Kneusplek is duidelik sigbaar aan die oog en gesig van Fatima Callaghan. Die familie van ’n 58-jarige pasiënt in ’n sorgsentrum vir verswakte mense in Johannesburg gaan Maandag ’n strafregtelike klag teen die sentrum indien en beweer sy is dae lank uitgehonger, verwaarloos en selfs gemartel. Virginia Keppler, woordvoerder van die familie van Fatima Callaghan, sê sy het ook haar vinger gebreek, wat nooit aangemeld is nie en waarvoor sy nooit enige mediese sorg ontvang het nie.
4 vermeende motordiewe sterf in Durban-skietery
Die misdaadtoneel Woensdag op die M1 Higginson-hoofweg op die brug oor die N2 naby Chatsworth, Durban. Foto: Verskaf Vier verdagtes wat vermoedelik vroeër ’n Mercedes-Benz-voertuig gesteel het, is Woensdagoggend op die M1 Higginson-hoofweg op die brug oor die N2 naby Chatsworth, Durban, doodgeskiet. Shawn Herbst, woordvoerder van Netcare 911, sê die polisie en lede van ’n veiligheidsmaatskappy het die verdagtes agternagesit en vasgekeer. “ ’n Skietgeveg het uitgebreek en vier mense is doodgeskiet.
Student wil hof toe oor Afrikaanse graadsertifikaat
0:00 Intekenare kan na hierdie artikel luister Du Toit Genis wil nou die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGB) hof toe vat om te verseker dat sy aansoek om registrasie oorweeg word. Foto: Verskaf ’n Student van Pretoria wil hom tot die hof wend nadat die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGB) glo geweier het om sy aansoek om registrasie by dié raad af te handel omdat sy honneursgraadsertifikaat in Afrikaans uitgereik is.
Gauteng-vloede: Man se lyk in bakkie gevind, talle nog vermis
’n Voertuig wat Saterdag in die De Rust-woonwapark in die vloedwater beskadig is. Foto: Facebook ’n Man se lyk is Sondag in ’n wit Ford Ranger-bakkie onder die kolkende water van die Hennopsrivier in Clubview, Centurion, gevind. “Fietsryers het die bakkie onder die water gesien en die nooddienste ontbied,” het JP von Benecke, woordvoerder van die Gauteng nooddienste, Sondagmiddag aan Netwerk24 gesê. Volgens hom sal die soektog na ander vermiste mense Maandag voortgesit word.
Familie kan oplaas berusting vind 4 jaar ná moord op boer
0:00 Intekenare kan na hierdie artikel luister Cor Christie by sy ma, Elize, en susters, Esmari Niemand en Niki Strauss, by ’n vorige hofverskyning.Foto: Elizabeth Sejake “Dit het lank gevat, maar ons is tevrede met die vonnis.” Só sê Cor Christie, wie se pa in Februarie 2018 op die familieplaas Vlakfontein naby Coligny in die Noordwes vermoor is. Orlando Tavares (29) is Donderdag deur die Mmabatho-hooggeregshof lewenslank gevonnis vir die moord op Hannes Christie.
Man (50) in sy voertuig in Umhlanga doodgeskiet
Die man het in dié sportnutsvoertuig gesit toe daar op hom losgebrand is. Foto: Netcare 911 ’n Man is in sy voertuig doodgeskiet toe aanvallers Donderdagoggend in Umhlanga Ridge, noord van Durban, op hom losgebrand het. Shawn Herbst, woordvoerder van Netcare 911, sê die skietery het omstreeks 09:43 in Meridianrylaan plaasgevind. “Die man (50) het buite sy huis in sy Toyota Corolla Cross, ’n sportnutsvoertuig, gesit toe hy geskiet is.
Covid: 5de vlaag moontlik in Mei met ons
0:00 Intekenare kan na hierdie artikel luister Foto ter illustrasie. Foto: Reuters Mediese kenners stem saam dat Suid-Afrika waarskynlik nuwe vlae van Covid-19-infeksies sal moet trotseer, met die vyfde vlaag wat in die wintermaande verwag word. Dié reaksie volg nadat dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, Suid-Afrikaners Vrydag gewaarsku het dat ’n vyfde vlaag in Mei of dalk vroeër verwag word. Phaahla het aan die SAUK gesê die vyfde vlaag kan deur koue weer en die griepseisoen vererger word.
Dis nou oorlog tussen Sisulu en Ramaphosa
0:00 Intekenare kan na hierdie artikel luister Lindiwe Sisulu, minister van toerisme.Foto: Gallo Images Nou is dit openlik oorlog in die ANC. En die oorlog is tussen pres. Cyril Ramaphosa en Lindiwe Sisulu, minister van toerisme. In ’n dag van hoë politieke drama het Sisulu Donderdagaand in ’n verklaring haarself van ’n verklaring deur die presidensie gedistansieer.
Vreugde oor toeskouers weer by skolesport welkom is
Foto ter illustrasie.Foto: iStock Onderwysvakbonde, skolesportafrigters én Covid-kenners het die wysiging van Covid-19-regulasies verwelkom wat ouers en ondersteuners toelaat om weer skolesport-byeenkomste by te woon. “Ons dink dié besluit is voordelig vir sowel kinders as hul ouers. Daar was vir té lank ’n leemte by skoolgeleenthede en wedstryde,” het Jaco Deacon, voorsitter van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), Vrydag gesê.
Lansering van SA satelliete trotse mylpaal, sê Nzimande
Die satelliete identifiseer en monitor die beweging van skepe langs die Suid-Afrikaanse kus. Foto: KSUT Die lansering van drie plaaslik vervaardigde nanosatelliete met behulp van Elon Musk se ruimtemaatskappy Space X wys dat Suid-Afrika deel kan wees van werkskepping in die veld van wetenskap en ontwikkeling. “Dit gaan nie vandag net oor die ruimte nie, maar ook oor werkskepping,” het dr.
Vermiste man se lyk aan voet van krans gevind
0:00 Intekenare kan na hierdie artikel luister Jamie-Lee Koen Foto: Facebook-blad van die Westville Boys’ High School ’n Geregtelike doodsondersoek word gedoen nadat die lyk van ’n 28-jarige man van Hillcrest in Durban Saterdag gevind is. Lt.kol. Nqobile Gwala, polisiewoordvoerder, sê die man is ná DNS-toetse as Jamie-Lee Koen geïdentifiseer. Hy het op 2 Januarie verdwyn. “ ’n Geregtelike doodsondersoekdossier is geopen en word deur die polisie in Hillcrest ondersoek.
Bejaarde egpaar oorval, wreed aangerand
1 uur. Werner Beukes Deel 0:00 Intekenare kan na hierdie artikel luister Die egpaar se huis is omgekeer soos wat die rowers na vuurwapens en geld gesoek het. Foto: Verskaf ’n Bejaarde egpaar van Zoutpansdrift naby Brits in Noordwes word in die Netcare Unitas-hospitaal in Centurion vir ernstige beserings behandel nadat hulle Vrydag wreedaardig deur drie mans tydens ’n rooftog by hul huis aangerand is.
Desmond Tutu | As in katedraal begrawe
02 Jan. Werner Beukes Deel 0:00 Intekenare kan na hierdie artikel luister Aartsbiskop Thabo Makgoba van die Anglikaanse kerk in Kaapstad lê Tutu se as Sondagoggend ten tyde van ’n private diens voor die hoë altaar van die St. George-katedraal ter ruste. Foto: Benny Gool Die as van emeritus aartsbiskop Desmond Tutu is Sondagoggend in ’n privaat diens in die St. George-katedraal in Kaapstad begrawe.
Desmond Tutu | Chikane wil Tutu se vrese oor SA ‘met nuwe leiers’ deel
Eerw. Frank ChikaneFoto: Lucky Morajane Eerw. Frank Chikane, veteraan in die ANC en bekende kerkleier, het dit op homself geneem om emeritus aartsbiskop Desmond Tutu se kommer oor uitdagings in die hedendaagse Suid-Afrika met ander, veral jonger, opkomende leiers, te deel. “Hy (Tutu) het in pyn verkeer en was teleurgesteld en bekommerd,” het Chikane Donderdagaand op ’n virtuele gedenkdiens vir Tutu van die ANC in Johannesburg gesê. “Ek het aan hom gesê dat hy moet ophou om dinge te wil verander.
Piekniek by Nkandla gehou ‘om Zuma te bedank’ – Niehaus | Netwerk24
27 Des. Werner Beukes Deel 0:00 Intekenare kan na hierdie artikel luister Ondersteuners van oudpres. Jacob Zuma hou Maandag ’n piekniek buite sy woning in Nkandla, KwaZulu-Natal.Foto: Verskaf ’n Piekniek deur ’n groep ondersteuners buite oudpres. Jacob Zuma se Nkandla-woning in die noorde van KwaZulu-Natal Maandag was nie politiek gedrewe nie, maar eerder om hom seënwense toe te wens. So sê Carl Niehaus, voormalige lid van die ANC en vurige ondersteuner van Zuma.
Strenger inperking oor feestyd is nié die antwoord, sê kenners
Ter illustrasie. Foto: Jaco Marais Kenners meen ’n strenger inperking om die verspreiding van die Omikron-variant van die koronavirus onder Suid-Afrikaners oor die feestyd te bekamp, sal nie vrugte afwerp nie. Dr. Jo Barnes, epidemioloog verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US), sê ’n strenger nasionale inperking sal groter skade aan die samelewing aanrig as wat dit sal help. “Die variant is reeds wyd verspreid oor die wêreld heen en nie net in Suid-Afrika nie.
Verkeer kom tot stilstand ná dieseldiefstal uit pypleiding
12 Des. Werner Beukes Deel 0:00 Intekenare kan na hierdie artikel luister Die polisie was Sondag op die toneel van ’n groot verkeersophoping op die N3-hoofweg naby Vosloorus in Ekurhuleni.Foto: Verskaf Dieseldiefstal en diesel wat uit die beskadigde pypleiding langs die pad gevloei het, was die oorsaak van Sondag se ophoping van verkeer op die N3-hoofweg naby Vosloorus in Ekurhuleni.
Nic de Jager oor kiem aan ventilator, ‘maar dit gaan beter’
0:00 Intekenare kan na hierdie artikel luister Nic de Jager Foto: Verskaf Die veteraanomroeper Nic de Jager herstel glo goed nadat hy weens ’n infeksie in die hospitaal aan ’n ventilator gekoppel is. “Dit gaan beter met Nic,” het sy broer, Jock, Dinsdagaand aan Netwerk24 gesê. “Hy was op ’n ventilator, maar die kiem is opgespoor en sy infeksievlakke raak al hoe laer.
Een dood toe muur by La Lucia in duie stort
Die toneel waar ’n man Maandag dood en vyf ander beseer is toe ’n muur by ’n huis in La Lucia, ’n woonbuurt in Umhlanga Rocks, inmekaargestort het. Foto: IPSS Medical Rescue ’n Man is dood en vyf ander beseer toe ’n muur by ’n huis in Eastmoor-singel in La Lucia, ’n woonbuurt in Umhlanga Rocks, noord van Durban, Maandagmiddag inmekaar geval het.
Vordering met watervlakke ná droë krane in dele van Jhb
Foto ter illustrasie. Foto: Getty Images Die verskaffing van water het Saterdag algaande verbeter nadat talle voorstede in Johannesburg die afgelope week sonder water moes klaarkom terwyl herstelwerk aan Rand Water se pypleiding gedoen is. Justice Mohale, woordvoerder van Rand Water, sê ’n toename in bergingsvermoë het daartoe gelei dat watervlakke by sommige van Johannesburg Water se reservoirs voldoende is om water te verskaf.
Franse vrou uitgeken wie se lyk in sloot langs N12 gevind is
2 uur. Werner Beukes Deel 0:00 Intekenare kan na hierdie artikel luister Die oorledene is as Lia Adeline, ’n 45-jarige Franse burger, uitgeken. Foto: Verskaf Die lyk van ’n Franse vrou van die Seychelle is Donderdag deur haar ma uitgeken nadat sy op 22 Oktober in ’n stormwatersloot by die Dwarsfontein-Argent-afrit op die N12-hoofweg naby Delmas gevind is. Past.
Eskom het goed gevaar, sê Ramaphosa aan ondersteuners
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Melinda Stuurman Pres. Cyril Ramaphosa dink Eskom het “goed gevaar” sedert die aanvang van demokrasie in 1994. “Oral waar ons gaan, hoor ons van elektrisiteitsprobleme,” het Ramaphosa Sondag op sy verkiesingsveldtog in Kagiso aan die Wes-Rand aan ANC-ondersteuners gesê. “Eskom het goed gevaar, want toe ons in 1994 aan die bewind gekom het, het die meeste mense nie elektrisiteit gehad nie. Ons het met kerse en paraffien grootgeword. Ons het sonder krag grootgeword.
Beurtkrag sal nie verkiesings ontwrig – Gordhan | Netwerk24
Ter illustrasie. Foto: Reuters Die regering doen saam met Eskom alles moontlik om te verseker dat beurtkrag teen die naweek opgeskort word voordat kiesers Maandag landwyd hul kruisies in stemlokale in die plaaslike verkiesings gaan trek, sê Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings. Hy het Woensdagaand gepraat op ’n nuuskonferensie wat haastig byeengeroep is, en gesê “ons is tans op vlak 4 weens die ineenstorting van verskeie eenhede by die opwekkingsaanlegte.
Klag ingedien teen minister oor besoedeling van Vaalrivier
0:00 Intekenaars kan na hierdie artikel luister Rioolvuil vloei uit stukkende rioolaanlegte in die Vaalstelsel in. Die VF Plus het Vrydag ’n strafregtelike klag by die polisie in Vanderbijlpark ingedien teen Senzo Mchunu, minister van water en sanitasie. “Dit is weens die oortreding van die Nasionale Waterwet en die Nasionale Omgewingsbestuurswet,” sê Gerda Senekal, ’n VF Plus-raadslid in die Emfuleni- plaaslike munisipaliteit.
ANC moet daad by woord voeg, anders misluk SA, waarsku Mbeki
Oudpres. Thabo Mbeki. Foto: AP Die ANC se “beter lewe vir almal”-slagspreuk aan die vooraand van die plaaslike verkiesings moenie net by lippediens bly nie, maar daadwerklik mense se lewe verbeter. “Die ANC moet by sy beloftes hou, anders sink Suid-Afrika as ’n land,” het oudpres. Thabo Mbeki Donderdagaand op ’n geleentheid saam met sakelui in Parktown, Johannesburg, gewaarsku.
TV-span in Khayelitsha beroof
Foto ter illustrasie. Foto: Verskaf Lede van ’n e.tv-verslagspan is Maandag van hul uitsaaitoerusting beroof nadat hulle onderhoude in die aanloop tot die plaaslike verkiesings met inwoners van Khayelitsha in Kaapstad gevoer het. “Ek en die kameraman Lancelot Manjoro het pas ’n storie afgehandel en was besig om toerusting terug in die motor te laai toe ’n man ons met ’n vuurwapen dreig,” sê Natalie Malgas, ’n verslaggewer. Die voorval het in Bangiso-rylaan gebeur.
Body beat: How music can benefit your workouts
An article published on the Scientific American website states: “Many people depend on bumpin’ beats and stirring lyrics to keep themselves motivated when exercising.” But the gym manager’s selection of the latest EDM compilation isn’t everyone’s preference. That’s why more people choose headphones or earphones to listen to their favourite playlist.
2 sterf in koeëlreën in Ferrari in Soweto
Blitsnuus KYK: Blitsnuus, Dinsdag 28 September In dié bulletin: Minister wil Afrikaans red van 'regse agenda' en; goeie nuus oor Covid-19. Kortpad-nuus met Netwerk24 se Blitsnuus-bulletin, Maandae tot Donderdae, net vir intekenare. Ben_en_Bez KYK! Ben & Bez: Omnibus Ben & Bez is 'n sketskomediereeks wat "net so 'n bietjie meer 'insane' as die werklikheid is". Geniet die omnibus met sketse van sowat 5 minute elk. Netwerk24TV Duiwelspoort Bloed is dikker as water, of hoe?
Show More
loading
Actions
Is this you?
As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.Get in touch with Werner
Contact Werner, search articles and posts on X, monitor coverage, and track replies from one place.
Learn more about Muck Rack