Is this you? As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.
Claim your profile
Articles by Andrew Poolman
Titelhouer WHS Old Boys te veel vir CCD
Krieket 5 Minutes Ago Die speler van die wedstryd het vir die verloorspan CCD Tigers uitgeblink, maar ATG WHS Old Boys het Sondag die wenpunte ingeoes om te verseker dat hulle tans boaan die puntelys van Krieket Namibië se premierliga in die 50-boulbeurtformaat is. WHS Old Boys het by die Wanderers-veld die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Titelhouer WHS Old Boys te veel vir CCD
Krieket 7 Minute Gelede - - 2026-11-04 00:05:00 Die speler van die wedstryd het vir die verloorspan CCD Tigers uitgeblink, maar ATG WHS Old Boys het Sondag die wenpunte ingeoes om te verseker dat hulle tans boaan die puntelys va ... If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.
Vroue-Eagles opgewonde oor vierhoekige reeks in Kampala
Krieket Dertien spelers se name is aangekondig vir die nasionale vrouespan se toer. 6 Minute Gelede - - 2026-11-04 00:05:00 Die Capricorn Eagles het gister uit Windhoek na Kampala vertrek vir ‘n vierhoekige T20-reeks waarin die vrouekrieketspanne van Uganda, Rwanda en die VSA ook betrokke sal wees.Op ...
Titelhouer WHS Old Boys te veel vir CCD
Krieket 7 Minutes Ago - 2026-11-04 00:05:00 Die speler van die wedstryd het vir die verloorspan CCD Tigers uitgeblink, maar ATG WHS Old Boys het Sondag die wenpunte ingeoes om te verseker dat hulle tans boaan die puntelys van Krieket Namibië se premierliga in die 50-boulbeurtformaat is. WHS Old Boys het by die Wanderers-veld die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Vroue-Eagles opgewonde oor vierhoekige reeks in Kampala
Krieket Dertien spelers se name is aangekondig vir die nasionale vrouespan se toer. 6 Minutes Ago - 2026-11-04 00:05:00 Die Capricorn Eagles het gister uit Windhoek na Kampala vertrek vir ‘n vierhoekige T20-reeks waarin die vrouekrieketspanne van Uganda, Rwanda en die VSA ook betrokke sal wees. Op die nuutste wêreldranglys vir T20-vrouekrieket is die gasheerspan Uganda die hoogste geplaas (17de) teenoor Namibië (18de), die VSA (19de) en Rwanda (24ste).
Vroue-Eagles opgewonde oor vierhoekige reeks in Kampala
Krieket Dertien spelers se name is aangekondig vir die nasionale vrouespan se toer. 6 Minutes Ago Die Capricorn Eagles het gister uit Windhoek na Kampala vertrek vir ‘n vierhoekige T20-reeks waarin die vrouekrieketspanne van Uganda, Rwanda en die VSA ook betrokke sal wees. Op die nuutste wêreldranglys vir T20-vrouekrieket is die gasheerspan Uganda die hoogste geplaas (17de) teenoor Namibië (18de), die VSA (19de) en Rwanda (24ste).
Tired World Cup finish for veterans in Guyana
Cricket Henry Hayes was Namibia's leading batsman at the IMC Over-40s World Cup. 6 Minutes Ago - 2026-11-02 00:05:00 Henry Hayes’ consistent batting at the International Masters Cricket Over-40s World Cup in Guyana has been a highlight for the Veterans Cricket Association of Namibia that made its debut with a 12-place finish.
Tired World Cup finish for veterans in Guyana
Cricket Henry Hayes was Namibia's leading batsman at the IMC Over-40s World Cup. 9 Minute Gelede - - 2026-11-02 00:05:00 Henry Hayes’ consistent batting at the International Masters Cricket Over-40s World Cup in Guyana has been a highlight for the Veterans Cricket Association of Namibia that made i ...
Vrouespan gebruik Ierland o.19 as slypkans vir toer na Uganda
Krieket 9 Minutes Ago Afrigter Gerhard Lötter is heel in sy skik met die vertoning van die Namibiese vrouekrieketgroep, die Capricorn Eagles A-span, in die pas afgelope tuisreeks teen Ierland se o.19-vroue. Lötter het gister saam met nog ’n plaaslike afrigter, Fortune Matawu, in Nederland aangekom as deel van hul ICC Vlak 3-kwalifisering as krieketafrigters.
ODI-reekssege teen Ierland maak geskiedenis
Krieket Ierland se kolfbeurt het nooit van die vroeë terugslae herstel nie. 8 Minute Gelede - - 2026-11-02 00:05:00 Die snelboulers JJ Smit en Jack Brassell het sterk deurgekom in Namibië se roemryke oorwinning met vyf paaltjies gister teen Ierland, waar die toerspan se totaal van 129 met gemak ...
Vrouespan gebruik Ierland o.19 as slypkans vir toer na Uganda
Krieket 8 Minute Gelede - - 2026-11-02 00:05:00 Afrigter Gerhard Lötter is heel in sy skik met die vertoning van die Namibiese vrouekrieketgroep, die Capricorn Eagles A-span, in die pas afgelope tuisreeks teen Ierland se o.19-v ... If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.
ODI-reekssege teen Ierland maak geskiedenis
Krieket Ierland se kolfbeurt het nooit van die vroeë terugslae herstel nie. 8 Minutes Ago Die snelboulers JJ Smit en Jack Brassell het sterk deurgekom in Namibië se roemryke oorwinning met vyf paaltjies gister teen Ierland, waar die toerspan se totaal van 129 met gemak in 21.2 boulbeurte verbygesteek is om ‘n mylpaal-reeksoorwinning in die eendagreeks vir die FNB Eagles te beklink.
Vrouespan gebruik Ierland o.19 as slypkans vir toer na Uganda
Krieket 7 Minutes Ago - 2026-11-02 00:05:00 Afrigter Gerhard Lötter is heel in sy skik met die vertoning van die Namibiese vrouekrieketgroep, die Capricorn Eagles A-span, in die pas afgelope tuisreeks teen Ierland se o.19-vroue. Lötter het gister saam met nog ’n plaaslike afrigter, Fortune Matawu, in Nederland aangekom as deel van hul ICC Vlak 3-kwalifisering as krieketafrigters.
ODI-reekssege teen Ierland maak geskiedenis
Krieket Ierland se kolfbeurt het nooit van die vroeë terugslae herstel nie. 7 Minutes Ago - 2026-11-02 00:05:00 Die snelboulers JJ Smit en Jack Brassell het sterk deurgekom in Namibië se roemryke oorwinning met vyf paaltjies gister teen Ierland, waar die toerspan se totaal van 129 met gemak in 21.2 boulbeurte verbygesteek is om ‘n mylpaal-reeksoorwinning in die eendagreeks vir die FNB Eagles te beklink.
Ireland U19 pull one back in T20 Super Over
Cricket The Capricorn Eagles hold a winning lead as the series conclude with back-to-back T20s in Windhoek on Saturday. 7 Minutes Ago - 2026-10-31 00:05:00 Ireland’s Under-19 women’s cricket team showed determination to achieve a dramatic first win in their ongoing T20 series against Namibia’s Capricorn Eagles A side on Wednesday.
NWF bars van trots op Ester
Stoei 4 Minutes Ago By vandeesweek se 2026 Senior Wêreldstoeikampioenskap in Astana, Kazakstan, het Ester Abraham geskiedenis gemaak as die eerste vrou wat Namibië by dié geleentheid verteenwoordig het. In haar openingsgeveg (die kwarteindrondte) van die 62 kg vrystylafdeling kon sy egter Woensdag nie by haar opponent Bilyana Zhivkova Dudova van Bulgarye verbykom nie.
Beseerde kaptein huis toe, terwyl Ierland ’n ommeswaai soek
Krieket Lorcan Tucker neem waar as Ierland se kaptein, terwyl Tim Tector as ’n plaasvervanger ingevlieg word. 4 Minutes Ago Ierland se krieketkaptein, Paul Stirling, is weens ’n gebreekte vinger buite rekening vir die res van sy span se toer in Namibië. Die Iere is onder groot druk om vandag by die FNB Namibië-krieketstadion teen die FNB Eagles te wen en sodoende die verleentheid van ‘n reeksnederlaag te begin afweer.
NWF bars van trots op Ester
Stoei 6 Minutes Ago - 2026-10-30 00:05:00 By vandeesweek se 2026 Senior Wêreldstoeikampioenskap in Astana, Kazakstan, het Ester Abraham geskiedenis gemaak as die eerste vrou wat Namibië by dié geleentheid verteenwoordig het. In haar openingsgeveg (die kwarteindrondte) van die 62 kg vrystylafdeling kon sy egter Woensdag nie by haar opponent Bilyana Zhivkova Dudova van Bulgarye verbykom nie.
Beseerde kaptein huis toe, terwyl Ierland ’n ommeswaai soek
Krieket Lorcan Tucker neem waar as Ierland se kaptein, terwyl Tim Tector as ’n plaasvervanger ingevlieg word. 8 Minutes Ago - 2026-10-30 00:05:00 Ierland se krieketkaptein, Paul Stirling, is weens ’n gebreekte vinger buite rekening vir die res van sy span se toer in Namibië. Die Iere is onder groot druk om vandag by die FNB Namibië-krieketstadion teen die FNB Eagles te wen en sodoende die verleentheid van ‘n reeksnederlaag te begin afweer.
Beseerde kaptein huis toe, terwyl Ierland ’n ommeswaai soek
Krieket Lorcan Tucker neem waar as Ierland se kaptein, terwyl Tim Tector as ’n plaasvervanger ingevlieg word. 4 Minute Gelede - - 2026-10-30 00:05:00 Ierland se krieketkaptein, Paul Stirling, is weens ’n gebreekte vinger buite rekening vir die res van sy span se toer in Namibië.Die Iere is onder groot druk om vandag by die FN ...
NWF bars van trots op Ester
Stoei 4 Minute Gelede - - 2026-10-30 00:05:00 By vandeesweek se 2026 Senior Wêreldstoeikampioenskap in Astana, Kazakstan, het Ester Abraham geskiedenis gemaak as die eerste vrou wat Namibië by dié geleentheid verteenwoordig ... If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.
Veteraan-Proteas smoor Namibiërs in die kiem
Krieket 4 Minute Gelede - - 2026-10-29 00:05:00 Die Veteranekrieketvereniging van Namibië se span het hul groepwedstryde afgesluit by die IMC-Wêreldbeker vir spelers ouer as 40, wat in Georgetown, die hoofstad van Guyana, aang ... If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.
ICC se boodskap ná inspeksie voor 2027 WB in Windhoek
Krieket Die regering het hom verbind om saam met Krieket Namibië aan die vereistes van aanbieding te voldoen, asook om die voordele van die toernooi maksimaal te benut. 4 Minute Gelede - - 2026-10-29 00:05:00 Verteenwoordigers van die Internasionale Krieketraad (ICC) en die Plaaslike Reëlingskomitee (PRK) vir die ICC Wêreldbekertoernooi vir mans in 2027 is Vrydag by die FNB Namibië K ...
Veteraan-Proteas smoor Namibiërs in die kiem
Krieket 8 Minutes Ago - 2026-10-29 00:05:00 Die Veteranekrieketvereniging van Namibië se span het hul groepwedstryde afgesluit by die IMC-Wêreldbeker vir spelers ouer as 40, wat in Georgetown, die hoofstad van Guyana, aangebied word. In die eerste van drie moontlike uitspeelwedstryde vir finale posisies sal Namibië Donderdag in Georgetown in 'n herontmoeting teen Kanada te staan kom.
ICC se boodskap ná inspeksie voor 2027 WB in Windhoek
Krieket Die regering het hom verbind om saam met Krieket Namibië aan die vereistes van aanbieding te voldoen, asook om die voordele van die toernooi maksimaal te benut. 5 Minutes Ago Verteenwoordigers van die Internasionale Krieketraad (ICC) en die Plaaslike Reëlingskomitee (PRK) vir die ICC Wêreldbekertoernooi vir mans in 2027 is Vrydag by die FNB Namibië Krieketstadion verwelkom.
ICC se boodskap ná inspeksie voor 2027 WB in Windhoek
Krieket Die regering het hom verbind om saam met Krieket Namibië aan die vereistes van aanbieding te voldoen, asook om die voordele van die toernooi maksimaal te benut. 8 Minutes Ago - 2026-10-29 00:05:00 Verteenwoordigers van die Internasionale Krieketraad (ICC) en die Plaaslike Reëlingskomitee (PRK) vir die ICC Wêreldbekertoernooi vir mans in 2027 is Vrydag by die FNB Namibië Krieketstadion verwelkom.
Veteraan-Proteas smoor Namibiërs in die kiem
Krieket 5 Minutes Ago Die Veteranekrieketvereniging van Namibië se span het hul groepwedstryde afgesluit by die IMC-Wêreldbeker vir spelers ouer as 40, wat in Georgetown, die hoofstad van Guyana, aangebied word. In die eerste van drie moontlike uitspeelwedstryde vir finale posisies sal Namibië Donderdag in Georgetown in 'n herontmoeting teen Kanada te staan kom.
Eerste kapteinsbeurt vir Mekelaye bring oorwinning
Krieket Die Namibiërs loop met 2-0 voor in die T20-reeks van ses wedstryde, maar die tweede wedstryd was ’n naelbyter. 9 Minutes Ago Die Capricorn Eagles het Maandag in ’n spanningsvolle tweede T20-kragmeting – wat tot in die laaste boulbeurt in die weegskaal was – net-net daarin geslaag om ’n oorwinning van twee lopies te behaal teen die Ierse o.19-vrouekrieketspan, wat tans op toer is.
Ierland verloor ook derde ODI teen Eagles
Krieket 9 Minute Gelede - - 2026-10-28 00:05:00 Die hoog gerekende Ierland-krieketspan se toer in Namibië loop gevaar om ‘n nasionale ramp te word, nadat die FNB Eagles hulle gister vir die tweede keer ná mekaar in ‘n inte ... If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.
Eerste kapteinsbeurt vir Mekelaye bring oorwinning
Krieket Die Namibiërs loop met 2-0 voor in die T20-reeks van ses wedstryde, maar die tweede wedstryd was ’n naelbyter. 8 Minutes Ago - 2026-10-28 00:05:00 Die Capricorn Eagles het Maandag in ’n spanningsvolle tweede T20-kragmeting – wat tot in die laaste boulbeurt in die weegskaal was – net-net daarin geslaag om ’n oorwinning van twee lopies te behaal teen die Ierse o.19-vrouekrieketspan, wat tans op toer is.
Ierland verloor ook derde ODI teen Eagles
Krieket 8 Minutes Ago - 2026-10-28 00:05:00 Die hoog gerekende Ierland-krieketspan se toer in Namibië loop gevaar om ‘n nasionale ramp te word, nadat die FNB Eagles hulle gister vir die tweede keer ná mekaar in ‘n internasionale eendagwedstryd (ODI) geklop het.
Eerste kapteinsbeurt vir Mekelaye bring oorwinning
Krieket Die Namibiërs loop met 2-0 voor in die T20-reeks van ses wedstryde, maar die tweede wedstryd was ’n naelbyter. 9 Minute Gelede - - 2026-10-28 00:05:00 Die Capricorn Eagles het Maandag in ’n spanningsvolle tweede T20-kragmeting – wat tot in die laaste boulbeurt in die weegskaal was – net-net daarin geslaag om ’n oorwinning ...
Ierland verloor ook derde ODI teen Eagles
Krieket 10 Minutes Ago Die hoog gerekende Ierland-krieketspan se toer in Namibië loop gevaar om ‘n nasionale ramp te word, nadat die FNB Eagles hulle gister vir die tweede keer ná mekaar in ‘n internasionale eendagwedstryd (ODI) geklop het.
Mwatile (51) en Hamunyela (3/16) blink vir vroue-Eagles
Krieket Ierland se o.19-vrouespan het Sondag met 0-1 agter geraak in die T20-reeks. 8 Minute Gelede - - 2026-10-27 00:05:00 Die Namibiese vrouekrieketspan, die Capricorn Eagles, het Sondag hul reeks van ses T20-wedstryde teen die Ierland o.19-toerspan met ‘n oorwinning van 50 lopies (DLS-metode) geope ...
Veterane val vas teen Kanada by Wêreldbeker
Krieket 7 Minute Gelede - - 2026-10-27 00:05:00 Gerrie Snyman se Namibiese veteranekrieketspan kon Sondag nie by Kanada verby kom in hul kragmeting by die Internasionale Meesterskrieket (IMC) Wêreldbeker vir spelers van 40 en o ... If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.
Mwatile (51) en Hamunyela (3/16) blink vir vroue-Eagles
Krieket Ierland se o.19-vrouespan het Sondag met 0-1 agter geraak in die T20-reeks. 6 Minutes Ago - 2026-10-27 00:05:00 Die Namibiese vrouekrieketspan, die Capricorn Eagles, het Sondag hul reeks van ses T20-wedstryde teen die Ierland o.19-toerspan met ‘n oorwinning van 50 lopies (DLS-metode) geopen. Victoria Hamunyela van Namibië is as speler van die wedstryd aangewys, nadat sy drie Ierse paaltjies platgetrek het.
Veterane val vas teen Kanada by Wêreldbeker
Krieket 6 Minutes Ago Gerrie Snyman se Namibiese veteranekrieketspan kon Sondag nie by Kanada verby kom in hul kragmeting by die Internasionale Meesterskrieket (IMC) Wêreldbeker vir spelers van 40 en ouer nie. Kanada (281 almal uit in 43.5 boulbeurte) het in Guyana se hoofstad Georgetown met 48 lopies gewen, nadat hy Namibië tot 233 almal uit (43.5 bb) beperk het. Henry Hayes, wat sy klubkrieket vir United in Windhoek speel, was ‘n veelsydige uitblinker en is net kort van ‘n honderdtal uitgehaal.
Mwatile (51) en Hamunyela (3/16) blink vir vroue-Eagles
Krieket Ierland se o.19-vrouespan het Sondag met 0-1 agter geraak in die T20-reeks. 6 Minutes Ago Die Namibiese vrouekrieketspan, die Capricorn Eagles, het Sondag hul reeks van ses T20-wedstryde teen die Ierland o.19-toerspan met ‘n oorwinning van 50 lopies (DLS-metode) geopen. Victoria Hamunyela van Namibië is as speler van die wedstryd aangewys, nadat sy drie Ierse paaltjies platgetrek het.
Veterane val vas teen Kanada by Wêreldbeker
Krieket 10 Minutes Ago - 2026-10-27 00:05:00 Gerrie Snyman se Namibiese veteranekrieketspan kon Sondag nie by Kanada verby kom in hul kragmeting by die Internasionale Meesterskrieket (IMC) Wêreldbeker vir spelers van 40 en ouer nie. Kanada (281 almal uit in 43.5 boulbeurte) het in Guyana se hoofstad Georgetown met 48 lopies gewen, nadat hy Namibië tot 233 almal uit (43.5 bb) beperk het.
Masilingi vind voete in Steenbokkies se wenspan
Rugby 8 Minutes Ago Beatrice Masilingi se toetrede tot sewesrugby ná haar uittrede as internasionale naelloper was een van verskeie blywende indrukke van die naweek se Ongos Valley sewestoernooi in die Hage Geingob-stadion.
Uitslag teen Sables glip net-net uit Welwitschias se greep
Rugby Vir beide die buurlande se afrigterspanne was die kragmeting van groot waarde. 8 Minutes Ago - 2026-10-26 00:05:00 Die losskakel David Hayes het Saterdag uit die skaduwee van Ian Prior beweeg as een van die helde van die Zimbabwe Sables se naelskraapse toetsoorwinning met 36-33 teen Namibië in die Harare Sportstadion.
Eagles celebrate historic ODI victory over Ireland
Cricket The five-match series stand at one win apiece after the first two showdowns. 9 Minutes Ago - 2026-10-26 00:05:00 Another historic milestone is celebrated in Namibian cricket after the FNB Eagles defeated Ireland by 31 runs in the second one-day Iinternational (ODI) at the FNB Namibia Cricket Ground on Saturday, 24 October 2026.
Masilingi vind voete in Steenbokkies se wenspan
Rugby 8 Minutes Ago - 2026-10-26 00:05:00 Beatrice Masilingi se toetrede tot sewesrugby ná haar uittrede as internasionale naelloper was een van verskeie blywende indrukke van die naweek se Ongos Valley sewestoernooi in die Hage Geingob-stadion.
Uitslag teen Sables glip net-net uit Welwitschias se greep
Rugby Vir beide die buurlande se afrigterspanne was die kragmeting van groot waarde. 9 Minute Gelede - - 2026-10-26 00:05:00 Die losskakel David Hayes het Saterdag uit die skaduwee van Ian Prior beweeg as een van die helde van die Zimbabwe Sables se naelskraapse toetsoorwinning met 36-33 teen Namibië in ...
Masilingi vind voete in Steenbokkies se wenspan
Rugby 9 Minute Gelede - - 2026-10-26 00:05:00 Beatrice Masilingi se toetrede tot sewesrugby ná haar uittrede as internasionale naelloper was een van verskeie blywende indrukke van die naweek se Ongos Valley sewestoernooi in d ... If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.
Eagles celebrate historic ODI victory over Ireland
Cricket The five-match series stand at one win apiece after the first two showdowns. 9 Minute Gelede - - 2026-10-26 00:05:00 Another historic milestone is celebrated in Namibian cricket after the FNB Eagles defeated Ireland by 31 runs in the second one-day Iinternational (ODI) at the FNB Namibia Cricket ...
Uitslag teen Sables glip net-net uit Welwitschias se greep
Rugby Vir beide die buurlande se afrigterspanne was die kragmeting van groot waarde. 9 Minutes Ago Die losskakel David Hayes het Saterdag uit die skaduwee van Ian Prior beweeg as een van die helde van die Zimbabwe Sables se naelskraapse toetsoorwinning met 36-33 teen Namibië in die Harare Sportstadion. ‘n Jeugdige Namibiese span het teen die verwagtinge in ‘n sterk terugvegpoging van stapel gestuur en so byna in die doodsnikke die oorwinning uit die hande van die tuisspan gegaps.
Sables relish Namibia test in historic Harare homecoming
Rugby This test match is one of Zimbabwe’s key preparatory tests for the 2027 World Cup. 5 Minutes Ago - 2026-10-24 00:05:00 The Zimbabwe Sables are relishing the challenge of hosting its neighbour and fierce rival Namibia in a potentially explosive Test match at the National Sports Stadium in Harare on Saturday, to show the world how far they have evolved into a competitive side. Kick-off is scheduled at 15:00 (no time difference with Namibia).
Jong groep takel rugbytoets in Harare
Rugby 6 Minutes Ago - 2026-10-23 00:05:00 Die Namibiese afrigterspan van Jerome Paarwater, David Philander, Rohan Kitshoff en Darryl de la Harpe het ‘n betreklik onervare groep van meestal plaaslik gebaseerde spelers tot hul beskikking vir die rugbytoets Saterdag teen Zimbabwe in Harare. Die Sables sal propvol selfvertroue wees nadat hulle verlede jaar die buurland se tradisionele houvas afgeskud en vir die 2027 Wêreldbekertoernooi in Australië gekwalifiseer het.
Jong groep takel rugbytoets in Harare
Rugby 7 Minutes Ago Die Namibiese afrigterspan van Jerome Paarwater, David Philander, Rohan Kitshoff en Darryl de la Harpe het ‘n betreklik onervare groep van meestal plaaslik gebaseerde spelers tot hul beskikking vir die rugbytoets Saterdag teen Zimbabwe in Harare. Die Sables sal propvol selfvertroue wees nadat hulle verlede jaar die buurland se tradisionele houvas afgeskud en vir die 2027 Wêreldbekertoernooi in Australië gekwalifiseer het.
Show More
loading
Actions
Is this you?
As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.Get in touch with Andrew
Contact Andrew, search articles and posts on X, monitor coverage, and track replies from one place.
Learn more about Muck Rack