Die plattelandse dorp Riebeek- Wes is tot stilstand geruk ná die moord op ‘n geliefde plaaslike kunstenaar van dié dorp, Tamlin Blake (51). Blake is Sondagmiddag laat na bewering met ‘n byl doodgeslaan. Die gru-voorval op 22 November het skokgolwe deur die gemeenskap van Riebeek-Wes gestuur nadat Blake se lewelose liggaam omstreeks 15:30 by haar huis in Kerkstraat gevind is. Volgens kapt.
Is this you? As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.
Claim your profile
Articles by Charlotte Lesch
272 sakke rommel van Dasseneiland verwyder
Plaaslike bootoperateurs het Woensdag (11 November) met CapeNature kragte saamgespan om ‘n groot hoeveelheid rommel van Dasseneiland na die vasteland te vervoer. Altesaam 272 plastieksakke vol rommel is tydens die gesamentlike skoonmaak- optrede van die eiland af verwyder. Volgens Yzerfontein Toerisme spoel seestrome voortdurend rommel op die eiland uit, wat veroorsaak dat groot hoeveelhede vullis tydens skoonmaakoptredes versamel word.
Ouers in Porterville vra hulp vir kankerdogter in noorde
Esmari Cruywagen du Toit (53), ‘n boorling van Potgietersrus en wie se ouers steeds in Porterville woon, het in Maart vanjaar gehoor fase 3-borskanker is by haar gediagnoseer. Die skok-diagnose was nadat Du Toit vir haar roetine-mamogram gegaan het. Volgens haar ma, Hendriëtte Cruywagen (80), wat self borskanker gehad het, was die nuus ‘n bitter pil om te sluk. Cruywagen se kanker is destyds betyds ontdek en sy is vandag nog kankervry.
Man sit 20 jaar ná moord op eksmeisie
Die deeglike speurwerk van speursersant Duwayne Williams van die Moorreesburg-polisie het gelei tot die skuldigbevinding en vonnisoplegging van ‘n 28-jarige man weens ‘n moord. Luciano Jansen is op Vrydag 6 November in die Malmesbury-streekhof 25 jaar gevangenisstraf opgelê, waarvan vyf jaar opgeskort is. Die voorval het op 27 Oktober 2024 omstreeks 19:25 by die Astron-vulstasie in Moorreesburg plaasgevind, waar Jansen sy voormalige meisie vermoor het.
Father and son rescued off rocks at Ganzekraal
A father and his nine-year-old son from Cape Town were rescued by the National Sea Rescue Institute’s (NSRI) Station 34, after becoming trapped on rocks offshore at Ganzekraal, cut off from the mainland by the spring high tide on Saturday, 24 October. According to NSRI Yzerfontein station commander Junre Marais, the NSRI duty crew was activated at 14:30 after the organisation’s Emergency Operations Centre received a call from family members reporting that the pair were stranded.
Ten years of Solo Studios: your guide to this weekend’s art festival in the Riebeek Valley
The Riebeek Valley will transform into an art lover’s paradise this weekend as Solo Studios celebrates its 10th anniversary with three days of exhibitions, workshops, garden tours and culinary experiences. Running from Friday 23 to Sunday 25 October, Solo Studios X has grown from an intimate gathering of artists into one of South Africa’s significant art festivals, drawing collectors, creatives and visitors to the historic Swartland towns of Riebeek Kasteel and Riebeek West.
Ongeluk versper R311 buite Riebeek-Wes
‘n Ongeluk het Dinsdagoggend op die R311 buite Riebeek-Wes duskant die PPC-aanleg se ingang plaasgevind waarin ‘n swaarvoertuig betrokke was. Volgens inligting, het ‘n band van die vragmotor wat koring in die rigting van Riebeek-Wes vervoer het, vermoedelik gebars. Die Wes-Kaapse polisiewoordvoerder, Thembakazi Mpendukana, het bevestig die polisie is bewus van die ongeluk.
Exhibition to Raise Funds for NSRI Station 34
Swartland resident are invited to enjoy an afternoon of creativity and community spirit when the West Coast Art Exhibition and NSRI Station 34 Charity Art Auction takes place at Strandkombuis in Yzerfontein on Saturday, 24 October.
Skoolkind (14) met mes gesteek nadat hy bakleiery stopsit
‘n 14-Jarige skoolgaande leerder van Malmesbury is Maandag (12 Oktober) helder oordag in ‘n woonbuurt deur nog ‘n skoolkind met ‘n mes aangeval. Die voorval volg nadat die slagoffer glo ‘n bakleiery stopgesit het. Volgens die Weskus-distrikpolisiewoordvoerder kapt. Tania Helfrich het die slagoffer omstreeks 14:30, kort nadat die skool vir die skooldag verdaag het, skoolkinders sien baklei. “Die kinders het ‘n meisie aangerand en die slagoffer wou tussenbeide tree.
Piketberg N7 Total best in SA, rated by google reviews
TotalEnergies Petroport Piketberg on the N7 has been named South Africa’s best-rated highway stop on Google. The Western Cape has more stops in the top 10 than any other province. These facts was recently revealed by playcasino.com and their data team in a statement released to the local press. The Piketberg stop averages 4.93 stars from 2 085 Google reviews, and more than 95% of its reviewers gave it five stars.
Calabash-jeugprogram in Kalbaskraal hou kinders uit die strate
Die kleuters en skoolgaande leerders betrokke by die Calabash-jeugprogram is ‘n bewys dat Kalbaskraal nie slegs geken word aan die misdaad en bendegeweld waaronder dié plattelandse gemeenskap buite Malmesbury die afgelope paar maande deurgeloop het nie. Michel Botha van Kalbaskraal en die stigter van dié jeugprogram brei trots uit hoe die kadetorkes (marching band) se jeugprogram in 2023 tot stand gekom het.
Radioman bespreek ‘onthouboek’ by Malmesbury-boekklub as deel van landwye bekendstelling
44 jaar nadat Albé Grobbelaar van RSG-faam sy eerste radio-rubriek, Historiese Almanak – Onthou jy nog? uitgesaai het, stel hy nou sy gelyknamige boek landwyd bekend. Vir hierdie doel het hy die Malmesbury-boekklub Donderdagaand toegespreek. Grobbelaar is ‘n radiopersoonlikheid en ouddosent in joernalistiek aan die Universiteit van die Vrystaat. Historiese Almanak het tydens sy beginjare as radioman in Kaapstad ontstaan.
Boy and his dog rescued in Yzerfontein
On Saturday morning, 10 October, while preparing for routine training at Yzerfontein Harbour with NSRI Yzerfontein and NSRI Melkbosstrand crew a boy and a dog were rescued. Danie Verwey, NSRI regional operations manager said rescue crew were alerted by bystanders indicating a child and his dog in difficulty in the harbour next to the slipway.
Nag word nare nagmerrie ná drie in botsing sterf
Die aand van 3 Oktober het vinnig in ‘n nagmerrie ontaard nadat drie plaaslike inwoners van Malmesbury in ‘n angswekkende motorvoertuigongeluk gesterf het. Die ongeluk het die afgelope Saterdagaand omstreeks 23:45 in Bokomoweg gebeur. Volgens inligting beskikbaar was vier insittendes in ‘n rooikleurige Volkswagen glo uit die middedorp in die rigting van Wesbank onderweg toe die ongeluk gebeur het, voeg Sers. Henry du Randt, ‘n woordvoerder vir die Malmesbury-polisiekantoor by.
Malmesbury teen (16) linked to 764 network found fit to stand trial
A 16-year-old teenager from Malmesbury facing 15 charges relating to the accessing, possession, facilitation and downloading of child sexual abuse material, has been found fit to stand trial. The suspects’ case was on the court roll at the Malmesbury Magistrates’ Court yesterday (5 October) for an assessment feedback and finalisation of observations after he was booked into Valkenberg Psychiatric Hospital for a 30 day observation.
764 network targets children online
A network that began with a teenager in Texas has evolved into a decentralised “online ecosystem” spanning countries and platforms, raising concerns about the growing threat of child exploitation and sextortion, including for South African families. Founded by a 15-year-old Texas teenager, it has grown into what researchers describe as a global and decentralised online ecosystem associated with sextortion, child sexual exploitation, hacking and other criminal activity.
Global 764 network targets children through social media and gaming platforms
MALMESBURY – A network that began with a teenager in Texas has evolved into a decentralised “online ecosystem” spanning countries and platforms — raising concerns about the growing threat of child exploitation and sextortion, including for South African families. Founded by a 15-year-old Texas teenager, it has grown into what researchers describe as a global and decentralised online ecosystem associated with sextortion, child sexual exploitation, hacking and other criminal activity.
Wes-Kaap Gimnastiekkampioenskappe – Gimmies-leerder skitter
Wes-Kaap Gimnastiekkampioenskappe. Lume de Koker van die Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Gimnastiekkampioenskappe deelgeneem. Sy het haar talente daar ten toon gestel. Lume het met uitstaande vaardigheid en deursettingsvermoë ’n goue medalje sowel as ’n bronsmedalje verower. Dit is ’n prestasie wat haar plek onder die provinsie se top-gimnaste bevestig. Hierdie dubbele podiumplek is ’n bewys van haar harde werk, dissipline en passie vir die sport.
Malmesbury teen referred for mental evaluation in child exploitation case
MALMESBURY – The court adjourned on Thursday, 20 August, after the teenager (16) from Malmesbury made his second appearance at the magistrate’s court this morning following his assessment by a district surgeon. Western Cape NPA spokesperson Eric Ntabazalila confirmed the district surgeon has recommended that he be referred for mental evaluation.
How Malmesbury teen’s arrest unfolded: police reveal details
National police spokesperson Lt Col Amanda van Wyk has revealed details of how a Malmesbury teenager was arrested on child exploitation and animal abuse charges following international law enforcement collaboration. The boy (16) was taken into custody on Monday, 17 August, at his parents’ home after information from the FBI led South African authorities to his door. Van Wyk described how swiftly the operation unfolded once the target was identified. “It happens very quickly.
FBI and SAPS arrest Malmesbury teen linked to violent global child exploitation network
Serious concerns have been raised as to online safety after a Malmesbury teenager was arrested on charges related to child sexual abuse material and links to a violent international online network.
Oud-Daller – Hoërskool Ben Viljoen verwelkom nuwe onderwyser
Oud-Daller. Hoërskool Ben Viljoen, Groblersdal, kondig met trots aan dat me. Suné van Aardt tot die personeelkorps toegetree het. Me. van Aardt, ’n trotse oud-Daller, het in 2022 aan die skool gematrikuleer. Sy het ná haar matriekjaar haar studies aan die Universiteit van Pretoria voortgesit. Sy het haar B.Ed.-graad met sukses voltooi, met hoofvakke in Besigheidstudies, Afrikaans en Engels. Hierdie akademiese grondslag stel haar in staat om leerders met entoesiasme en kundigheid te begelei.
Arno Hübsch verwerf SA-kleure in Ringbal
Hoërskool Kemptonpark is trots om aan te kondig dat Arno Hübsch gekies is vir die o.23-A Mans Ekurhuleni-Noord Provinsiale Ringbalspan. Die span het aan die Nasionale Ringbalkampioenskappe deelgeneem, saam met 12 provinsies. Op grond van sy uitmuntende prestasie is Arno ook gekies vir die o.23-Mans SA-Uitnodigingspan en het hy sy SA-kleure verwerf. Baie geluk aan Arno met hierdie besondere prestasie. Die Kempies-familie wens jou alle voorspoed toe met sy komende SA vertoonwedstryde.
Dance Fusion – Melinda van Eldoraigne kwalifiseer vir SA Dansspan
Dance Fusion. Hoërskool Eldoraigne se eie Melindi de Bruin het tydens die Julie-skoolvakansie haar merk gemaak by Dance Fusion. Dance Fusion is die nasionale kwalifiserende kompetisie vir die Suid-Afrikaanse Dansspan. Met ’n reeks uitstaande vertonings het sy nie net gekwalifiseer nie, maar ook haar SA-kleure verwerf.
Statebondspele 2026 – Karla Pretorius verteenwoordig SA Netbalspan
Statebondspele 2026. Hoërskool Fichardtpark vier met groot trots die prestasie van Karla Pretorius, Fichies se Direkteur van Netbal. Sy gaan binnekort die Suid-Afrikaanse Netbalspan verteenwoordig by die Statebondspele 2026 in Glasgow, Skotland. Die Statebondspele 2026 in Glasgow vind plaas van 23 Julie tot 2 Augustus 2026. Die openingseremonie word op 23 Julie gehou. Vanaf 24 Julie tot en met 1 Augustus vind die sportbyeenkomste plaas, met die afsluitingsgeleentheid op 2 Augustus.
SA‑kleure vir Riana Schoeman in ACRO Sport
Hoërskool Eldoraigne, Centurion, vier SA‑kleure vir Riana Schoeman. Op 29 Junie 2026 het Riana aan die Nasionale ACRO Sportkampioenskappe (SA’s), Vlak 9, deelgeneem en ’n merkwaardige prestasie gelewer. Met ’n puik puntetelling van 9.783 het sy die 3de plek behaal – en daarmee die hoogste eer ontvang: haar Suid‑Afrikaanse kleure vir ACRO Sport. Hierdie prestasie is ’n bewys van Riana se harde werk, toewyding en talent. Die Eldo’s is baie trots op haar en vier saam hierdie uitsonderlike mylpaal.
Fribourg International Meeting – Ansumé de Beer herskryf rekords in paalspring
Fribourg International Meeting. Hoërskool Stellenbosch se eie oudleerder, Ansumé de Beer (Matriek 2025) het rekords herskryf in paalspring. Sy het op Dinsdag, 30 Junie 2026 die wêreld laat kennis neem van haar talent by die Fribourg International Meeting – World Athletics Continental Tour Challenger in die vroue-paalspring. Met ’n ongelooflike sprong van 4,50m het sy nie net die Suid-Afrikaanse o.20 én senior rekords verbeter nie, maar ook die Afrika o.20 en Afrika senior rekords herskryf.
Welgemoed musikante vir groot SAMRO kompetisie genooi
Laerskool Welgemoed se musiekprogram het sy gehalte gewys toe ‘n groep talentvolle musikante uitnodigings ontvang het om aan die gesogte SAMRO Hubert van der Spuy Nasionale Musiekkompetisie deel te neem. Dit is een van Suid-Afrika se voorste platforms vir jong klassieke musiektalent en ‘n uitnodiging om deel te neem is ‘n erkenning wat min jong kunstenaars kry. Vir Laerskool Welgemoed is die veelvuldige uitnodigings ‘n bevestiging dat hul musiekprogram van wêreldklas-gehalte is.
Vonnis oor 3 dogters se verkragting kom nadat pa vroeër skuld beken
SWARTLAND – Die vonnisverrigtinge van die pa wat na bewering sy drie biologiese dogters seksueel voorberei en verkrag het, is Maandag in die Malmesbury-streekshof uitgestel. Die staat en verdediging het op 20 April hul versagtende en verswarende argumente gelewer, sê Eric Ntabazalila, woordvoerder vir die nasionale vervolgingsgesag.
Lise Beyers
South African wine producers are regaining confidence as the 2026 harvest progresses, with the third crop estimate indicating a larger harvest and quality indicators showing strong potential across several cultivars. • On a quiet November evening in 2022, DJ Sumbody – a rising star in South Africa’s music scene – was gunned down in a hail of bullets while heading home.
Langebaan GPF hou imbizo
‘n Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) is ‘n strukturele vennootskap tussen die polisie en die gemeenskap wat daarop gemik is om misdaad te voorkom en veiliger woongebiede te skep. In Suid-Afrika word dit gewoonlik gevorm tussen die polisie en inwoners, organisasies en belanghebbendes in ‘n spesifieke gebied. Die doel van ‘n GPF is om samewerking te verbeter tussen die polisie en die gemeenskap.
Kayster hol soos ‘n goed geoliede yster
Marlon Kayster (17), ‘n leerder aan die Hoërskool Porterville, het die afgelope naweek ‘n rekord verbeter toe hy Vrydag (27 Maart) die 100-m-eindronde in 10,31 sek. by die ASA-kampioenskap in Germiston kafgenael het. Marlon het die 100-m-uitdun in 10,47 sek. voltooi, gevolg deur die halfeindronde in 10,44 sek, waar hy sy skool en die Boland in die o.18-mansafdeling by ASA verteenwoordig het.
Moontlike BKS-geval op plaas in Swartland ondersoek
‘n Moontlike geval van die hoogsaansteeklike en gevreesde virussiekte Bek-en Klouseer word op ‘n plaas in die Swartland ondersoek. Die Swartland-munisipaliteit het Woensdagmiddag (25 Februarie) in ‘n verklaring bevestig hulle is in kennis gestel van die onbevestigde geval op ‘n plaas geleë naby die grens van Kaapstad. Volgens die verklaring is alle belanghebbendes en betrokke partye reeds in kennis gestel van die moontlike geval.
Wind en warm weer dra by tot uitdagende 2026 druif-seisoen
Kwaliteit tafeldruiwe kan op winkelrakke verwag word, maar wind en warm weer het tóg ‘n effek op dié 2025/26-seisoen. Só verduidelik Liezl Jonker verbonde aan die Bergrivier Tafeldruif-produsentevereniging. Die tafeldruifseisoen vir produsente van onder meer die Paarl, Wellington, Halfmanshof/Porterville, Riebeek-Kasteel en Piketberg geskied grootliks vanaf middel Desember tot einde Maart.
Pasgebore baba in bloedige hitte in rustige woonbuurt versteek
MALMESBURY – ‘n Pasgebore baba is in temperature van nagenoeg 33 ֯C in ‘n rustige woonbuurt vermoedelik deur die ma onder ‘n bos in Malmesbury gelos. Die seuntjie van slegs vier dae oud is laat Sondagaand (23 November) deur inwoners van dié woonbuurt ontdek. Die ontdekking kom nadat ‘n man reeds die Vrydagaand (21 November) ‘n babatjie buite hoor huil het, maar aangeneem het dit is een van die hawelose mense wat buite met ‘n baba sit. Hy het wel sy vrou daarvan vertel.
Pasgebore baba in bloedige hitte in rustige woonbuurt versteek
MALMESBURY – ‘n Pasgebore baba is in temperature van nagenoeg 33 ֯C in ‘n rustige woonbuurt vermoedelik deur die ma onder ‘n bos in Malmesbury gelos. Die seuntjie van slegs vier dae oud is laat Sondagaand (23 November) deur inwoners van dié woonbuurt ontdek. Die ontdekking kom nadat ‘n man reeds die Vrydagaand (21 November) ‘n babatjie buite hoor huil het, maar aangeneem het dit is een van die hawelose mense wat buite met ‘n baba sit. Hy het wel sy vrou daarvan vertel.
E-stemmery nie gou in gebruik
Charlotte Lesch Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) van Suid- Afrika ondersoek die moontlikheid om sy landsburgers elektronies te laat stem. E-stemmery gaan egter nog lank nie toegepas word nie – ook nie in volgende jaar se munisipale verkiesing nie. Só sê Michael Hendrickse. die OVK se provin- siale kieshoof. Hendrickse het Dinsdag (16 September) ‘n openbaredeelname- proses in die Malmesbury-stadsaal oor die kwessie gelei.
Kerkgangers ernstig beseer in botsing buite Malmesbury
Altesaam 14 passasiers, onder wie kinders, is Sondagaand (7 September) in ‘n ernstige botsing tussen ‘n Kia-bakkies en ‘n Mercedes-Benz op die ou Kalbaskraal-pad buite Malmesbury beseer. Die plaaslike polisie ondersoek ‘n klag van roekelose en nalatige bestuur nadat die twee voertuie omstreeks 19:00 in ‘n botsing reg van voor betrokke was. Hoewel niemand in die botsing dood is nie, het nooddienwerkers ure lank geworstel om insittendes wat in die bakkie vasgekeer was, uit te sny.
Polisieman van Malmesbury trek die potspelballe vas
Arno Welkom (41) van Malmesbury is Vrydag 11 Julie in Nelspruit as die Suid-Afrikaanse Potspel-enkelkampioen vir sy ouderdomsgroep (40 tot 49) gekroon. Die Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskap (Blackball) is tussen Saterdag 5 en Vrydag 11 Julie in Mpumalanga by die eBundu Lodge beslis, waar Welkom die eerste keer Proteakleure vir potspel verwerf het. Hy gaan nou die land in Maart aanstaande jaar by die Wêreld-potspel-kampioenskap in Burlington, Engeland, verteenwoordig.
Polisie vermoed sindikaat is verantwoordelik vir veediefstal
Intense patrollies is onlangs deur die Malmesbury-veediefstaleenheid in samewerking met verskeie rolspelers van stapel gestuur nadat meer as R500 000 se vee oor die afgelope maand as gesteel aangemeld is. Só sê sers. Henry du Randt van die Malmesbury-polisiekantoor luidens ‘n verklaring wat Maandag 21 Julie uitgestuur is. Talle landbouprodusente in die Swartland en omliggende dele van die Weskus het die afgelope drie weke onder erge vee-diefstal deurgeloop.
Moorreesburg-Lionsklub kry vrou as president
Ronelle van Rensburg is onlangs tot president van die plaaslike Lionsklub in Moorreesburg verkies. Die 61-jarige se naam sal ook in die geskiedenisboeke van die klub verewig word as die eerste vrou wat dié posisie beklee. Van Rensburg, ‘n ma van drie en ouma van sewe kleinkinders, het in 2022 as lid by die Moorreesburg-Lionsklub aangesluit. Volgens haar man, Neville, was sy egter nog altyd by gemeenskapsdiens betrokke. Van Rensburg is Sondag 6 Julie amptelik as klubpresident ingehuldig.
Trompop-botsing op R311 eis vrou, ‘dronkbestuurder’ vas
‘n Saak van strafbare manslag en diefstal word deur die plaaslike polisie ondersoek ná ‘n noodlottige botsing Dinsdagaand (8 Julie) om 19:20 op die R311 tussen Moorreesburg en Riebeek-Wes. ‘n Vrou (33) is in die botsing tussen ‘n vragmotor en motorvoertuig dood. Volgens kapt. Tania Helfrich, ‘n polisiewoordvoerder vir die Weskus-distrikskantoor, het die noodlottige botsing sowat 15 km buite Moorreesburg plaasgevind.
Gholfstok-kophou eis tienerseun van Kalbaskraal
Die 18-jarige Ashton Geswint van Kalbaskraal is Sondagaand 29 Junie in die Swartland-hospitaal dood nadat hy ‘n noodlottige hou met ‘n gholfstok teen die kop gekry het. Volgens sy ma, Sylvia – beter bekend as Poenie – was hy op pad na sy broer Brandon toe die aanval plaasgevind het. Sylvia meen sy is bly haar kind is by die Here. “Hy was nie ‘n bakleierige kind nie; hy was ‘n stil kind. Almal het van hom gehou.
Show More
loading
Actions
Is this you?
As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.Get in touch with Charlotte
Contact Charlotte, search articles and posts on X, monitor coverage, and track replies from one place.
Learn more about Muck Rack