Die deeglike speurwerk van speursersant Duwayne Williams van die Moorreesburg-polisie het gelei tot die skuldigbevinding en vonnisoplegging van ‘n 28-jarige man weens ‘n moord. Luciano Jansen is op Vrydag 6 November in die Malmesbury-streekhof 25 jaar gevangenisstraf opgelê, waarvan vyf jaar opgeskort is. Die voorval het op 27 Oktober 2024 omstreeks 19:25 by die Astron-vulstasie in Moorreesburg plaasgevind, waar Jansen sy voormalige meisie vermoor het.
Sarie Nell
Is this you? As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.
Claim your profile
Get in touch with Sarie
Contact Sarie, search articles and posts on X, monitor coverage, and track replies from one place.
Learn more about Muck Rack