Die deeglike speurwerk van speursersant Duwayne Williams van die Moorreesburg-polisie het gelei tot die skuldigbevinding en vonnisoplegging van ‘n 28-jarige man weens ‘n moord. Luciano Jansen is op Vrydag 6 November in die Malmesbury-streekhof 25 jaar gevangenisstraf opgelê, waarvan vyf jaar opgeskort is. Die voorval het op 27 Oktober 2024 omstreeks 19:25 by die Astron-vulstasie in Moorreesburg plaasgevind, waar Jansen sy voormalige meisie vermoor het.
Is this you? As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.
Claim your profile
Articles by Sarie Nell
Malmesbury se Katskou nou ‘n ‘skoonheidskompetisie’
‘n Periodieke gemiaau, tevrede spingeluide, 17 kat-rasse, 34 kat-eienaars en agt beoordelaars het vroeg in Oktober die Malmesbury-stadsaal gevul vir die tweede Malmesbury-katskou van die Weskaapse katklub Chats du Cap. “Katskoue gaan daaroor om katte te vier,” sê Leonard Ferreira, voorsitter. Die 17 kat-rasse het ingesluit Maine Coons, Bengals, Ragdoll, Burmese, Devon Rex, British Shorthair, Norwegian Forest Cat, Munchkin, Sphynx, Bambino, Elf, Persies en Siamees.
Vonnis oor 3 dogters se verkragting kom nadat pa vroeër skuld beken
SWARTLAND – Die vonnisverrigtinge van die pa wat na bewering sy drie biologiese dogters seksueel voorberei en verkrag het, is Maandag in die Malmesbury-streekshof uitgestel. Die staat en verdediging het op 20 April hul versagtende en verswarende argumente gelewer, sê Eric Ntabazalila, woordvoerder vir die nasionale vervolgingsgesag.
Legendariese krieketskeidsregter Marais Erasmus tree ná 26 jaar finaal uit
PAARL – Ses-en-twintig jaar nadat as witjas op klubvlak begin aantree het, het hy Saterdag (21 Maart) in sy heel laaste wedstryd in Paarl se Boland Park gestaan. Hierdie laaste taak as skeidsregter was vir ‘n wedstryd tussen Goldrush Boland en DP World Lions. Erasmus het twee jaar gelede sy uittrede uit internasionale skeidsregterskap aangekondig nadat hy sedert 2006 op internasionale vlak in dié hoedanigheid aangestel is.
Pleks, Diana Ferrus, pleks
Pleks. Pleks ek het verlede jaar geweet dit sou ons laaste kuiertjie wees. Ons kuiers en drukkies was meestal by skrywersfeeste, soos Pniël se Adam Small Fees en Wellington se Tuin van Digters; plus een kosbare huiskuier saam met haar en die Mengelmoesdigters – hierdie eertydse studente wat haar sielsgenote geraak het. Die Tuin van Digters het my nog altyd geïnspireer; daar waar intieme ruimtes spontaan vriendskappe tussen digters en gewone mense moontlik maak.
Malmesbury se Hans Neethling reg vir Afrika-kampioenskap
Malmesbury se Hans Neethling is pas in die Suid-Afrikaanse manshokkiespan wat van 11 tot 18 Oktober aan die Afrika-kampioenskapsreeks sal deelneem, opgeneem. Die Afrika-span wat hierdie 11de Afrika-bekerbyeenkoms in Egipte wen, sal outomaties vir deelname aan volgende jaar se FIH-hokkie-wêreldbyeenkoms wat in België en Nederland beslis sal word, kwalifiseer.
Reg vir Afrika-kampioenskap
Malmesbury se Hans Neethling is pas in die Suid-Afrikaanse manshokkiespan wat van 11 tot 18 Oktober aan die Afrika-kampioenskapsreeks sal deelneem, opgeneem. Die Afrika-span wat hierdie 11de Afrika-bekerbyeenkoms in Egipte wen, sal outomaties vir deelname aan volgende jaar se FIH-hokkie-wêreldbyeenkoms wat in België en Nederland beslis sal word, kwalifiseer.
Worcester-manne herbou Wupperthal
Soos die kraai vlieg, lê Wupperthal 200 km van Worcester, maar vyf bergpasse en tartende grondpaaie vreet úre uit jou dag. Plus bande. Toe Kobus Smit, die eienaar van Boland Bouers, vroeg in 2019 die kontrak kry om Wupperthal se brandskade te herstel, het hy reeds ondervinding van erfeniswerk in Russelstraat opgedoen. “Hierdie keer moes ons sorgvuldig beplan sodat elke vragmotorwiel wat Wupperthal toe draai, ten beste benut word.
Show More
loading
Actions
Is this you?
As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.Get in touch with Sarie
Contact Sarie, search articles and posts on X, monitor coverage, and track replies from one place.
Learn more about Muck Rack