Is this you? As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.
Claim your profile
Get in touch with Barry
Contact Barry, search articles and posts on X, monitor coverage, and track replies from one place.
Learn more about Muck RackActions
Is this you?
As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.Articles
Die see het nie dié keer vir Moana geroep nie
Tuisblad Kollig Die see het nie dié keer vir Moana geroep nie 8 Minute Gelede - - 2026-07-17 00:05:00 Ek het gemengde gevoelens oor die nuwe Moana; aan die een kant het ek die storie geniet, maar aan die ander kant dink ek nie ons het dit nodig gehad nie.Die oorspronklike Moana is ... If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.
Julie se skatkis van rolprente
Tuisblad Kollig Julie se skatkis van rolprente 2 Ure Gelede - - 2026-07-10 00:05:00 Barrey Ek weet ons is al amper halfpad deur die maand, maar Julie is veronderstel om die besigste maand vir bioskope wêreldwyd te wees.Junie het ’n paar baie goeie flieks opgele ... If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00. Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief jou besonderhede hieronder in.
Woody en kie, Supergirl en Minions sorg vir tonne vermaak
15 Minute Gelede - - 2026-07-04 00:05:00 Dit is dalk nou die perfekte tyd om jou gesin vir ’n fliekaand uit te neem; dit is lekker koud buite en die bioskoop bied talle keuses. Toy Story 5, Supergirl en Minions & Monsters draai tans in rolprentteaters, so een aand is dalk nie genoeg nie. Uit die drie flieks is Toy Story 5 my gunsteling, maar Minions & Monsters het my van die begin tot einde laat lag. In plaas daarvan om ’n resensie vir elkeen te skryf, gaan ek hulle almal sommer saam resenseer.
Actions
Is this you?
As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.Get in touch with Barry
Contact Barry, search articles and posts on X, monitor coverage, and track replies from one place.
Learn more about Muck Rack