Volgens ’n bekende restaurantgroep bestee mense al hoe meer geld aan aanlyn dobbel en minder aan uiteet en wegneemetes. Wat dink jy? Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer. Aanlyndobbel is ’n euwel wat gestop moet word. Uiteet het so duur geword dat dit my nie verbaas nie. Wel, ten minste kan jy dalk iets wen as jy dobbel! Dis werklik hartseer, want dobbel kan verslawend raak. Resultate Aanlyndobbel is ’n euwel wat gestop moet word.