Is this you? As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.
Claim your profile
Articles by Hannes Schoeman
Broncos 10s’ Festival promises action-packed weekend
HUMANSDORP – Sports enthusiasts can look forward to an action-packed weekend when the Broncos 10s’ Festival takes place at Kruisfontein Sport Complex in Humansdorp on 31 October and 1 November, bringing together rugby, netball and motorsport in a celebration of sport, entertainment and community. The festival is the flagship annual event of Broncos 10s and is expected to attract between 500 and 750 participants, with more than 1,000 supporters and spectators expected daily.
Preppies roll for a safer Despatch
DESPATCH – Staff members from Despatch Preparatory School recently took part in the ‘Rolbal ten bate van Kameras’ tournament, joining members of the community in an effort to raise funds for the installation of security cameras around Despatch. The Preppie team put in a strong performance on the day while enjoying the spirit of community, sport and fellowship. The initiative aims to contribute towards making Despatch a safer place for everyone.
Artistiese Gimnaste van HMS Paarl skitter by SA Kampioenskappe!
To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.
EP golf legend Lynn Slogrove retires after four decades
ST FRANCIS BAY – Legendary Eastern Province golfer, Lynn Slogrove, of the St Francis Links Club, has decided to retire and will be sadly missed when the provincial women’s team step up to the national A division next year. Recently, she was part of the triumphant EP side that won the inaugural Mid-Amateur Inter-provincial tournament (for players 30 years and older) at the Peacanwood Country Club for the very first time.
Interskole 2026 Uitslae van Hoërskool Framesby teen Sentraal
Netbal-uitslae: 14A: Framesby wen 27 – 18 B: Framesby verloor 16-17 C: Framesby verloor 5-20 D: Framesby verloor 8-10 E: Framesby verloor 8-13 15A: Framesby wen 19-12 A: Framesby teen Sentraal 18D wen 43-7 B: Framesby wen 39-4 C: Framesby wen 36-3 D: Framesby verloor 9-16 16A: Framesby wen 33-12 B: Framesby wen 25-8 C: Framesby wen 28-10 D: Framesby verloor 9-16 17A: Framesby wen 22-16 A: Framesby teen Sentraal18B wen 25-22 19B: Framesby teen Sentraal 18C verloor 15-20 19A: Framesby wen 24-23...
Wes-Kaapse darts maak skoonskip op SA’s
DIE Wes-Kaapse dartsspan het sy grootste prestasie nog behaal toe hy skoonskip gemaak het by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in die Velodrome in Bellville. “Hierdie ongelooflike vertoning sal altyd onthou word as een van die grootstes van alle tye,” sê die deurwinternde dartsman Lennie Thomas. Die Wes-Kaap het elke moontlike interprovinsiale spantitel gewen. Dit sluit in die mans, vroue, meestersman, meestersvroue, jeug-seuns- en jeug-meisies.
Fortune en Veale is gedug
DIT sal wedders loon om Andrew Fortune en Sean Veale Saterdag op Durbanville dop te hou. Hulle ry dalk nie altyd die punters se gunstelingperde nie, maar kan enige tyd sommiges se perms bederf. Juliet Of Verona is in Race 1 oor 1 250 m die vroeë gunsteling, maar moenie Fortune summier afskryf nie – al ry hy Sabre Wing, wat nog nie aan ’n wedren deelgeneem het nie. Teen 14-1 is dié twee jaar oue dogter van Elusive Fort goeie waarde – veral met Fortune in die saal.
Dié July is ‘n klug
Personalised advertising and content, advertising and content measurement, audience research and services development Store and/or access information on a device You can choose how your personal data is used.
Cape Of Storms Classic Powerlifting is by Hoërskool JG Mering
DIE Westelike Provinsie se kragoptel-vereniging het nuwe lede by die Hoërskool J.G. Mering gaan werf deur ’n vertoning te lewer, en is opgewonde oor die vooruitsigte. “Ons het die gewilde sport aan die leerders bekend gestel en kan nie wag om te sien hoe sake gaan verloop nie,” sê die voorsitter, Kristl Kannemeyer. “En om hulle verder te motiveer gaan ons die Cape of Storms Classic Powerlifting en bench press-kompetisie op 11 Julie daar hou.
Nas uiteindelik reg om te boks
DIE tyd vir praat is verby en die fondament is gelê. Nou, ná twee jaar, keer Nas “The Untouchable” Nazier, oorspronklik van Hanover Park (en boks deesdae in die Oos-Kaap) op 9 Oktober terug na die kryt om die eerste beroepsege van sy loopbaan te behaal. Hy klim voortaan as liggewig deur die toue nadat hy twee gevegte verloor en in een gelykop geboks het. Video’s van die afgelope paar maande se oefensessies wys dat Nas ’n totaal ander bokser is.
Einde van Khumalo
Personalised advertising and content, advertising and content measurement, audience research and services development Store and/or access information on a device You can choose how your personal data is used.
Jeffreysbaai vroue skitter tydens OP-gholfliga
JEFFREYSBAAI – Die Jeffreysbaai-gholfklub se vrouespelers het die dorp trots gemaak toe hulle as naaswenner uit die stryd getree het tydens die OP-liga. Hulle was lede van die Kou-Ha-Kamma-span wat Jeffreysbaai, Hankey en Fynbos verteenwoordig het. Hulle het met twee punte teen die uiteindelike wenner, die St Francis Links-gholfklub, verloor.
Oos-Kaap help SA tot jukskei-goud
OOS-KAAP – Oos-Kapenaars het Suid-Afrika gehelp om Namibië in ‘n jukskei-toets in Windhoek te klop. Suid-Afrika se mans- en vrouespan het albei met goue medaljes teruggekeer en opnuut gewys die spel is plaaslik baie gesond. Die manspan bo 50 jaar moes egter behoorlik uithaal om met 8-7 te wen, terwyl die vrouespan dit makliker gehad het deur die Namibiërs met 12-3 te klop. Lowrence Moore en Christa Hansen was Despatch se verteenwoordigers in die Groen-en-goud.
Local school gets R14 million donation for new music centre
GQEBERHA – Greenwood Primary School, St George’s Park, will soon be the proud owner of a state-of-the-art music centre thanks to a R14 million sponsorship from Germany. It promises to be one of the best of its kind in South Africa. In August 2024, German businessman and arts supporter, Alexander Valentin, learnt about the programme and made contact with the school, beginning what would become a transformative partnership.
Despatch-langasem durf 21ste Comrades aan
DESPATCH – Die ervare Despatch-langasem Bennie Thysse word Sondag (14 Junie) “Comrades-mondig” wanneer hy aan sy 21ste ultra-marathon van Durban na Pietermaritzburg deelneem. Dis ‘n fenomenale prestasie vir die 69-atleet wat volgende maand 70 jaar oud word. Hy lewer jaarliks sy allerbeste en is die mees ervare langasem by die klub. Bennie is een van tien Despatchers wat dié moordende wedloop gaan aandurf.
Despatch soek fondse vir nuwe netbalbane
DESPATCH – Groot opgewondenheid heers by die Despatch-netbalklub omdat sy bane uiteindelik opgegradeer gaan word. “Ons bane is regtig nie meer speelbaar nie en daarom sien ons uit na ‘n splinternuwe oppervlak. “Ons gebruik dié bane al sedert 1980, wat beteken dis al 46 jaar oud” sê Erica Niemand, sekretaresse by die klub. Despatch se netbalbane gaan met ‘n nuwe oppervlak vervang word. Foto: Verskaf Groot geld word egter hiervoor benodig. Die verwagting is dat dit tussen R50,000 en R100,000 kan kos.
Upsets op die kaart
’N PERD met ’n vreeslike naam, Imilenzeyokududuma, lyk reg vir ’n groot opskudding in die Lucky Fish Winter Stakes (gr. 3) oor 2 400 meter môre op Greyville. Dié Gareth van Zyl-reun word teen 14-1 aangegee en dis beslis ‘n paar weddenskappe werd. Sy vorm is onberispelik en in sy laaste drie wedrenne het hy bitter na aan ’n oorwinning gekom. Sean Veale, wat al talle kere op sy rug was, neem môre weer die leisels. Imilenzeyokududuma was in 37 wedrenne reeds sewe keer aan die wenkant.
Só vereer die Hoërskool Cillié sy Springbok-helde
‘n Unieke projek om die Hoërskool Cillié se Springbokke en Proteas te vereer word vanjaar voltooi om saam te val met die skool se 90ste bestaansjaar in 2027. William van der Riet, wat in Januarie 1984 by die skool aangestel en in 2022 as adjunkhoof afgetree het, is die argitek van dié geskiedkundige foto-uitstalling. Hy sê hy werk nou al drie jaar aan die projek wat ook ‘n gedenktuin in een van die skool se vierkante insluit.
Jan van Goyen uit July
Personalised advertising and content, advertising and content measurement, audience research and services development Store and/or access information on a device You can choose how your personal data is used.
Riller wag in die Daily News 2000
Personalised advertising and content, advertising and content measurement, audience research and services development Store and/or access information on a device You can choose how your personal data is used.
Alle oë is op King Pelles
KING Pelles, spogperd van mev. Gaynor Rupert en die afrigter Gareth van Zyl, begin Sondag op Scottsville amptelik litte losmaak vir die Hollywoodbets Durban July op 4 Julie op Greyville. King Pelles is die beste stayer in die land oor die langer afstande, maar is dié keer ingeskryf vir die Durban July, wat oor 2 200 meter beslis sal word. Sy konneksies het hom vir Sondag ge-drop tot ’n wedloop oor 1 400 m om van sy roes af te skud.
Grotes warm op | Son
EIGHT On Eighteen begin Saterdag op Greyville opwarm vir die Hollywoodbets Durban July, maar kan ná ’n ruskans van 98 dae dalk net dié lopie benodig om weer op dreef te kom. As hy onder Craig Zackey nie op alle silinders vuur nie, kan dit die weg baan vir Legal Counsel om Race 4 oor 1 600 meter te wen. Legal Counsel, wat soos Eight On Eighteen uit die stal van Justin Snaith kom, het Richard Fourie in die saal wat skitterend op dreef is.
Jeffreys Bay Golf Club honours Pixie (99) with unique gesture
JEFFREYS BAY – The legendary South African golfer, Gary Player, didn’t take Pixie Phillips into account when he said you can play golf whether you are 8 or 80 years old many years ago. Phillips, a beloved member of the Jeffreys Bay Golf Club, still plays golf every now and then at the age of 99. In celebrating her milestone birthday, the club recently honoured her with a bench and special golden plaque on the first tee in her honour.
Jeffreys Bay Golf Club honours Pixie (99) with unique gesture
JEFFREYS BAY – The legendary South African golfer, Gary Player, didn’t take Pixie Phillips into account when he said you can play golf whether you are 8 or 80 years old many years ago. Phillips, a beloved member of the Jeffreys Bay Golf Club, still plays golf every now and then at the age of 99. In celebrating her milestone birthday, the club recently honoured her with a bench and special golden plaque on the first tee in her honour.
Vier ‘goue susters’ van Despatch maak geskiedenis in jukskei
DESPATCH – Vier susters van Despatch se name is verewig in die annale van Suid-Afrikaanse jukskei. Hulle is nie net as unieke viertal die enigste susters in die geskiedenis van die sport wat vir een provinsie speel nie, maar het ook in 2024 by die nasionale kampioenskappe op Kroonstad vir Nelson Mandelabaai as ‘n span saam gespeel. Trouens, dié viertal susters is goud werd vir die sport in Suid-Afrika.
Die Prince mik weer na July
THE Real Prince, verlede jaar se Durban July-wenner, wil vanjaar wéér so maak. Hy is een van altesaam 63 perde wat reeds ingeskryf is vir vanjaar se groot wedren oor 2 200 meter op 4 Julie. Craig Zackey was verlede jaar in die saal en dit sal interessant wees om te sien of hy weer die stal se keuse gaan wees. Die Kaapse afrigter Justin Snaith, wat na sy sesde July-wenner mik, het tot dusver tien perde ingeskryf met See It Again, die Premier’s Champion Challenge-wenner, bo-aan die lys.
WBF Title fight leads historic open-air boxing return to Gqeberha
GQEBERHA – The first open-air boxing event in 50 years in Gqeberha will be held on Saturday, 30 May in the Nelson Mandela Bay Stadium when Nozipho Bell from the Walmer location will take on experienced Namibian-born Zimbabwean Chiedza Homakoma for the WBF Intercontinental Light Welterweight title. The last time an open-air event was held was in 1976, staged by the late Maurice Toweel on the Crusader ground. This time, Zantsi Promotions will bring the action.
Tweekuns vir Blaine?
DIT gebeur nie aldag dat ’n perd wat sy eerste wedren wen, onmiddellik daarna weer in die wenkamp draai nie. Wedders moet dus nie die leerlingjokkie Blaine Marx-Jacobson onderskat op Winter Pirate in Race 7 nie. Die Gallop TV Apprentice Stakes Saterdag oor 1 000 m op Kenilworth, kan hy dalk weer wen ná sy indrukwekkende oorwinning op 18 Maart op Durbanville, toe hy met Keagan de Melo in die saal maklik met 2,75 lengtes voor Tag And Realeae by die wenpaal aangekom het.
Hou Snaith dop | Son
DIE Greyville-renbaan is Saterdag sterk in die kollig met twee multimiljoenrand-wedrenne wat beslis word. En met twee stewige velde is groot uitbetalings ’n sterk moontlikheid. Race 7 is die hoofwedren van die dag met prysgeld van R5 miljoen. Dit is die Race Coast Sales Big Cap oor 1 400 meter. Hier maak punters staat op Roland Garros, Talk To The Master en Great Plains, maar hulle kan kleitrap as enige van die ander perde eerste verby die wenpaal nael.
Eersterivier-ou nuwe SA champ
DIE Eersterivier-kragopteller Geordie Goliath is die nuwe Suid-Afrikaanse kampioen in die 59 kg-afdeling ná ’n taai stryd teen Joshua Jantjies. Goliath het egter baie respek vir sy teenstander, wat hy onttroon het. “Joshua is ’n beast. Hy gaan net beter word,” sê hy. Goliath was op die SA kampioenskappe op sy beste, maar sal voortaan in die 66 kg-afdeling meeding. “Dis ’n wonderlike vooruitsig,” sê hy. “Ja, dis ’n opwindende nuwe hoofstuk.
Troutrek op Robertson lewer world class performances
VIER spanne van Bellville-Suid het aan die afgelope SA toutrekkampioenskappe in Robertson deelgeneem. Die kinders se klub staan as die Bellville Leeus bekend. Hulle spanne was 280kg kaalvoete en 320kg kaalvoete, en dan by die stewels twee seunspanne in die 440kg en 480kg afdeling. Die 440kg-span was ook vanjaar die WP-span. Die kaalvoet-leeringe is van die Bellville-Suid en Kasselsvlei Hoërskole en so ook die stewelspanne.
Nas draai sy rug op Kaap, boks vir Oos-Kaap
HULLE frustrasie met Kaapse boks het die jong Hanover-bokser Nas Nazier gedwing om sy heil in die Oos-Kaap te gaan soek. Nas, wat onlangs Terror Lingani as bestuurder gekry het om na sy belange om te sien, gaan voortaan nie gou weer in die Moederstad boks nie. Sy pa en coach, Igshaan, sê hulle is desperaat om Nas op die wenpad te kry nadat hy amper twee jaar laas in die kryt was. “Nas moes die einde van Maart geboks het, maar dis toe na middel April verskuif.
Boksvrou wil Nelson Mandelabaai op wêreldkaart sit
GQEBERHA – Boksgeskiedenis word Saterdag (4 April) gemaak wanneer die eerste toernooi nóg in Newtonpark beslis word. “Die VIP Boxing & Conditioning Club gaan die sport in die Baai vestig. Trouens, ek beplan om die Baai weer ‘n reus in amateur- en beroepsboks te maak,” sê die eienaar en afrigter, Vicky Phillips. Sy is reeds 12 jaar lank betrokke by amateur-boks en nege jaar by die professionele vegters. Tussen 10 en 16 gevegte sal op die program wees.
Land se oë is gerig op 7 en 8 April
IS die plaaslike wedrenbedryf in ’n krisis? Dis die vraag op punters se lippe nadat twee van Suid-Afrika se mees gerespekteerde jokkies, S’Manga Khumalo en Louie Mxothwa (foto links), geskors is hangende ’n ondersoek na ernstige beweringe van onder meer korrupte en oneerlike optrede wat weddenskappe betref, asook optrede wat die vertoning van hulle perde beïnvloed het en finansiële transaksies. Dít is baie ernstige klagte.
Kaap se Ethan Peters wen tweede fight met knockout in eerste ronde
DIE jong Kaapse swaargewigbokser het sy tweede beroepsgeveg by Emperors Palace met ’n uitklophou in die eerste ronde gewen. Hy het eintlik té maklik met Fredy Mwakityoma afgereken en gewys dat hy vir groot hoogtes bestem is. Dit was albei se tweede beroepsgeveg. Mwakityoma het ook sy eerste kragmeting met ’n uitklophou gewen. Peters se selfvertroue is só hoog dat hy moeilik gestuit gaan word.
Drie in ’n ry vir Arendse
Personalised advertising and content, advertising and content measurement, audience research and services development Store and/or access information on a device You can choose how your personal data is used.
Ryan dalk banker
DIE jokkie Ryan Munger lyk na ’n Bipot banker in Saterdag se tweede wedren op Turffontein. Hy ry dan Prayersandpromises vir die Sean Tarry-stal oor 1 400 meter. Die hingsvul het sy tweede wedren met minder as ’n lengte gewen nadat hy by die wegspring gestamp is, maar mooi ingehaal het teen die einde. In sy eerste wedren was hy ook minder as ’n lengte in die derde plek ná Spirit Of Gabz.
Terence mik na nóg ‘n ‘rekord op Jesus’
JEFFREYSBAAI – Die Rugby vir Jesus-projek is Saterdag (21 Maart) terug op Jeffreysbaai wanneer Terence Gibbon gaan probeer om sy eie wêreldrekord vir die aantal opsitte in drie minute te verbeter. Sy rekord staan tans op 185 opsitte. Terence gaan sy aanslag om 10:00 in die Baptiste Kerk maak waar hy groot ondersteuning verwag. Hy hou reeds die wêreldrekord van 305 opsitte in vyf minute. Die rekords word deur die Guinness Book of World Records en die Elite World Records erken.
Youngpark verstom met 18 stoeiers in OP-span
GQEBERHA – Die Laerskool Youngpark in die Baai het opnuut die oë laat rek deurdat ‘n verstommende 18 van sy leerders in die OP-span ingesluit is wat op 27 en 28 Maart aan die Suid-Afrikaanse strandkampioenskappe op Jeffreysbaai deelneem. Wat dié prestasie só merkwaardig maak is dat die leerders net ses maande gelede aan die sport bekend gestel is. “Ja, dis verstommend, maar ‘n bewys van die ontsaglike talent by ons skool.
Hou Fourie, Syster dop
Personalised advertising and content, advertising and content measurement, audience research and services development Store and/or access information on a device You can choose how your personal data is used.
Spogrenne in Gauteng
TURFFONTEIN gaan Saterdag uit sy nate bars wanneer drie graadwedrenne beslis word. Daar is veral Race 8 – die Wilgerbosdrift HF Oppenheimer Horse Chestnut Stakes (gr. 1) oor 1 600 meter – wat groot belangstelling wek met die Cape Town Met-wenner, See It Again, wat sterk aanspraak maak op die wentjek van R890 625. See It Again, wat voorheen deur Muis Roberts afgerig is maar deesdae in die sorg van Justin Snaith is, sal deur Richard Fourie gery word.
Snaith drietal lyk nét te sterk in gewilde Cape Derby
DIT gaan ’n groot poging kos om die afrigter Justin Snaith Saterdag uit die wenkampie te hou wanneer die Lucky Fish Cape Derby oor 2 000 meter op Kenilworth beslis word. Die wedren, wat prysgeld van R1 500 000 bied, is die hoofwedren van die dag. Snaith se drie deelnemers, Wish List, Note To Self en Happy Verse, het al drie ’n uitstekende wenkans. Boonop het hy top-jokkies in die saal wat moeilik geklop sal word.
Nuwe roete vir Nas en Terror
DIE gewilde Nazier-bokskamp in Hanover Park gaan ’n nuwe rigting inslaan om die belowende Nazrullah op die wenpad te kry. Sy pa en afrigter, Igshaan, het bekend gemaak dat ’n bestuurder aangestel is om sy loopbaan op koers te kry. Hy is Terror Lingani van Terror Lingani Management wat voortaan in beheer van sy sake sal wees. Die vennootskap is onmiddellik van krag. Nas, soos hy bekend is, kon nog nie een van sy drie gevegte wen nie.
Bergsig-sportfees bars uit sy nate
KARIEGA – Groot, groter, grootste! Só kan die Bergsig Skool se vierde sportfees beskryf word wat op 27 en 28 Februarie dreig om uit sy nate te bars. Met 81 sportspanne wat in rugby en netbal sal meeding kan sportliefhebbers hulle klaarmaak vir opwinding soos min. Altesaam 25 spanne sal aan hoërskolerugby deelneem met 20 spanne wat in die o.13-afdeling sal kragte meet. Op die netbalbaan speel 18 hoërskoolspanne en ook 18 laerskoolspanne.
Nolan Arendse weer op sy beste
NOLAN Arendse is terug op sy aller beste! Dié ervare dartspeler het by die Pensioners liga in die Grassy Park Hotel ’n indrukwekkende vertoning gelewer toe hy alle teenstand voor hom uit die pad gevee het. Arende was uit die staansopoor in ’n verwoestende bui en het in die finaal met 4-2 teen Robert Blom gewen. Sy gemiddelde van 84.68 was een van die hoogtepunte van die toernooi. Op pad na die finaal het Arendse maklik met Paul Simpson afgereken deur met 4-0 te wen.
Daar's g'n keer aan Brandwag-sterkes
KARIEGA – Die Hoërskool Brandwag se kragoptelspan het nie brieke nie! Hulle is vir hulle skitterende prestasies by die Oos-Kaapse Sport en Ontspanning se jaarlikse prysuitdeling by die Wild Coast Sun die tweede agtereenvolgende jaar as die Skoolsportspan van die Jaar aangewys. Dit is die eerste keer dat ‘n skool dié tweekuns-prestasie behaal. Victoriapark se swemspan het tweede geëindig en Nomandi Junior Sekondêre skool se krieketspan derde.
Broer en suster mik na SA top-10 in spiesgooi
DESPATCH – Daar blyk geen einde te wees aan die Coetzer-broer en suster van Despatch se spiesgooirekords nie. Die afgelope naweek het hulle wéér so gemaak toe Zané van die Laerskool Sonop ‘n nuwe record van 31.47 meter by die distriktebyeenkoms opgestel het. Zachary, van die Hoërskool Brandwag, was self die naweek op dreef toe hy die OP-hoërskole se sonebyeenkoms met ‘n rekordafstand van 49.03 meter gewen het. Zané Coetzer hou Sonop se naam hoog.
Hope pret wag op Kenilworth
SATERDAG se prysgeld op Kenilworth is niks om oor huis toe te skryf nie, maar met 137 perde in aksie kan punters uitsien na hope pret en opwinding. Dis ook die eerste keer in ’n lang tyd dat die Kaapse velde so lekker groot is. Race 1, wat die eerste been van die eerste Jackpot is, het die grootste verteenwoordiging met 16 perde. Dan volg Race 2, 10, en 11 met 14 deelnemers elk, terwyl Race 3 en 7 elk 13 perde na die wegspringhokke sal sien galop.
Despatch lewer twee nuwe jukskei-sterre
DESPATCH – Despatch het stil-stil twee van Suid-Afrika se nuwe jukskei-sterre ryker geword. Hulle is Christa Hansen en Lowrence Moore, wat vanjaar na nóg hoër hoogtes mik. Christa is tans die dorp se enigste Protea-speler, terwyl Lowrence ‘n SA meesterspeler is.
OP-rekord én vreugde vir nuwe kragopteller
KARIEGA – Max Kulati het die naweek in die Baai ‘n droomdebuut as kragoptel-afrigter gemaak toe sy Kariega-student Chantelle du Mont-Nell ‘n nuwe OP-meestersrekord in die hurksit opgestel het. Kulati, gewilde rolstoel-liggaamsbouer, is in die sewende hemel. “Dis ongelooflik. Ek is só trots op Chantelle. Woorde kan nie beskryf hoe ek op hierdie oomblik voel nie. Sy het alle verwagtinge oortref. Chantelle het almal verras. Ons is só trots op haar wen, en weet sy kan nóg beter vaar vorentoe.
Show More
loading
Actions
Is this you?
As a journalist, you can create a free Muck Rack account to customize your profile, list your contact preferences, and upload a portfolio of your best work.Get in touch with Hannes
Contact Hannes, search articles and posts on X, monitor coverage, and track replies from one place.
Learn more about Muck Rack