Tekort aan medikasie verhoog pasiënte se lyding Van narkose tot medikasie vir geestesgesondheid is nie in staatsgeriewe beskikbaar nie. 11 Minute Gelede - - 2026-05-15 00:05:00 ’n Pensioenaris (70) moes vir maande sonder sommige van haar chroniese medikasie vir diabetes, hoë bloeddruk en hoë cholestrol klaarkom, omdat staatshospitale herhaaldelik geen ...